Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

Upper House

"Baie ontspannende omgewing, weg van geraas en daaglikse stres."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Baie oulike plekkie."

Clarens

Knock Out View

"Would definitely spend time here again."

Clarens

Periwinkle Blue

"Ons het Clarens baie geniet, al was dit 'n druk tydperk met baie toeriste. Ons aanbeveling is dat daar meer parkering beplan word om groot groepe mense in besige tye te akkommodeer. Ons was 3 jaar terug in Clarens en was verbaas dat die spyskaarte van restaurante so afgeneem het in die hoeveelheid opsies."

Clarens

Knock Out View

"Pragtige dorp. Beslis 'n besoek werd as mens nog nie daar was nie."

Clarens

Jovali

"Clarens is so 'n onbeskryflike dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense. Onthou sonblok tydens die somer! Golden Gate Nasionale Park is 'n wonderlike dag-uitstappie!"

Clarens

Knock Out View

"Ons het heerlik ontspan en die omgewing geniet en verken!"

Clarens

Red Mountain House

"Dit is een van die mooiste natuur-areas in Suid-Afrika."

Clarens

Highland Quarters

"LOVE die plekkie! 10/10 vir Clarens. Eerste keer daar, maar sal weer teruggaan en ander deel van Clarens beleef. Dankie LekkeSlaap!"

Clarens

RiverWalk Guest House

"Opsigself 'n bestemming van waarde!"

Clarens

The Courtyard Guest House

"Clarins is beslis 'n plekkie waarheen ons meer gereeld sal gaan!"

Clarens

RiverWalk Guest House

"Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleë. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse."

Clarens

De Ark Mountain Lodge

"Raak baie vol oor vakansiedae en naweke. Verder baie goed."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Love Clarens!"

Clarens

Studio 28 Clarens

"Clarens is 'n regte kuns dorpie met die lekkerste kuier- en eetplekke"

Clarens

Collett House

"Ek is 'n gereelde Clarens toeris. "

Clarens

De Ark Mountain Lodge

"A great laid back place to visit and good golfing facilities. Not much for the younger generation but overall a place worth visiting."

Clarens

Rooikat Cottage

"Clarens het alles wat 'n toeris soek. Die veld, berge, restaurante, winkels en rustige atmosfeer. 'n Wenner."

Clarens

Rooikat Cottage

"Pragtige dorpie."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Dit bly 'n juweel-dorpie."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Bly 'n lekker wegbreek bestemming."

Clarens

Fairview Cottages

"Clarens bied baie meer as wat die oog offer, 'n definitiewe moet vir enige reisiger!"

Clarens

Fairview Cottages

"Skoon netjiese dorp met vriendelike mense. Lekker gekuier."

Clarens

Clarens Retreat

"Met wonderful, friendly people - will certainly return when the weather is a bit warmer!"

Clarens

Jovali

"Clarens is 'n prag dorpie met baie toeriste besienswaardighede. Golden Gate is baie naby en moet nie oorgeslaan word nie. Die majesteuse amfiteater is so 'n uur se ry. Dit is die mooiste gedeelte van die Drakensberge met 'n lekker stap teen die berg op en huisves die 2de hoogste waterval in die wêreld! (Google dit gerus!)"

Clarens

Knock Out View

"Een van die mooiste plekke in SA."

Clarens

Knock Out View

"Die dorpie se ingang, vanaf Betelehem, is asemrowend mooi wat die natuur betref met indrukwekkende berge, 'n dam met ganse en 'n perd, wilgerbome wat jou wil insluk soos jy teen die opdraande uitry."

Clarens

Fairview Cottages

"Sal dit definitief aanbeveel!"

Clarens

Kozmos

"Love Clarens!"

Clarens

De Lusthof Guest Farm

"Clarens is pragtig met iets vir almal. Ons sal Clarens weer besoek."

Page
Page 97 - Showing 2881 to 2910

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers