Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige dorp en asemrowende natuur. Die moeite werd om te besoek"

Clarens

Views

"Dit is 'n lekker, rustige wegbreek. Alles is binne loopafstand. "

Clarens

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Clarence is a beautiful place to visit, it's a must-see if you live in South Africa."

Clarens

Hannic's Retreat

"Herfs in Clarens is so mooi. Ons sal graag Clarens weer besoek in die ander seisoene ook. Heerlike eetplekke en mooiste omgewing."

Clarens

de Minimalist House

"Baie mooi dorpie."

Clarens

Die Kruik

"Baie mooi natuurskoon veral in die nabygeleë nasionale park."

Clarens

Forest Lane

"Lieflike dorpie met hope restaurante en kuns- en ander winkels."

Clarens

Red Mountain House

"Best little town in South Africa!"

Clarens

Die Kruik

"Paaie is in 'n erge swak toestand, geen poging word aangewend om te herstel nie."

Clarens

Clarens Valley Lodge

"Clarens is n lekker wegbreek vir 'n naweek/langnaweek, nie te ver van JHB af nie. Die kos by Bocca Di Lupo (Italiaanse restaurant) was ongelooflik lekker, almal het hulle kos klaargemaak! Ons ook baie lekker kos by The Square gehad en daai Peppermint melkskommel sal ek definitief aanbeveel!"

Clarens

Die Kruik

"Asemrowende omgewing en besienswaardighede. Sommige eetplekke (kooperasie) se kos en veral die drank is buitensporig duur. Parkering 'n groot probleem."

Clarens

Bikiberg

"Altyd lekker om daar te ontspan."

Clarens

Die Blou Huis

"Clarens is 'n definitiewe moet. Die paaie in Clarens is nie in 'n baie goeie toestand nie - van die grondpaaie is beter as die teerpaaie. Andersins geen klagtes!"

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Ons het jare terug heerlike hengel gedoen in die omgewing, maar dit is nou meer 'n kuns- (Art) dorp. Indien hengel die rede vir jou besoek is, probeer eerder Dullstroom of Natalse Midlande."

Clarens

Rooikat Cottage

"Almal daar is baie professioneel met hul besigheidreëls en het warm, welkome harte vir ons as gaste van hul pragtig dorp. "

Clarens

Forest Lane

"Clarence is 'n heerlike bestemming waar 'n mens meer tyd moet spandeer."

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Roads in and around the town are very bad. The Golden Gate Reserve is beautiful. Lots of interesting places and shops within driving distance from Clarens."

Clarens

Views

"Baie mooi, vermy die Oos-Vrystaat se paaie, gebruik snelweë."

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Stunning Hiking/walking routes as well as horse riding."

Clarens

de Minimalist House

"Very peaceful and relaxed destination."

Clarens

Berg Cottage

"Pragtige plek! Kan meer doen om speelplek vir kinders te hê."

Clarens

Views

"Baie rustige omgewing en mooi winkels om te besoek."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Paaie, paaie, paaie. Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."

Clarens

Hopton House

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Clarens

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

"Verseker 'n "tick" op my "bucket list"."

Clarens

Il Castello

"Het lekker ontspan en Clarens soveel geniet."

Clarens

Die Blou Huis

"Lieflike dorpie - voel soos 'n toeris."

Clarens

Herberg-Klein

"Pragtige dorpie in mooi omgewing. Beslis moeite werd. "

Clarens

Kahara Maluti Lodge

"Many beautiful walks and cycle trails on your doorstep."

Page
Page 22 - Showing 631 to 660

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers