Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.

Clarens

Views

"Dis 'n pragtige plek - asemrownede uitsigte en natuurskoon - die dorp is so mooi en skoon, dis net 'n plesier om daar te bly."

Clarens

Knock Out View

"Clarens het iets vir almal."

Clarens

Hannic's Retreat

"Baie lekker vir inkopies, eet ensovoorts. Wil graag meer en ander dinge doen volgende keer!"

Clarens

Periwinkle Blue

"Clarens is absolutely perfect! A picturesque town with good restaurants and friendly atmosphere! Good for the mind and soul! Beautiful and gorgeous little town!"

Clarens

Hannic's Retreat

"Baie aangename bestemming. My enigste negatiewe kommentaar is dat meeste restaurante al 18h00 hulle kombuise sluit. Mense met vakansie sou graag later goeie kos wou geniet. Kan die Highlander aanbeveel. Hulle was oop en die kos was lekker."

Clarens

Mountain View Manor

"Clarens self is nie meer wat dit was so kort as 3 jaar gelede nie, elke winkeltjie in Clarens verkoop min of meer dieselfde aandenkings wat mens sal kry by 'n mark in die Hartebeespoortdam-omgewing, die karwagte is baie lastig. Dis steeds 'n mooi dorpie, hier en daar steeds 'n unieke plekke, gaan ondersteun gerus Clementines-restaurant, goeie diens en lekker atmosfeer."

Clarens

One The Mews

"Van die mooiste landskappe in die wêreld. Van die restaurante het teleurgestel, nou en 'n vorige keer in dié jaar ook."

Clarens

Clarens Retreat

"Sal beslis weer daar gaan kuier."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Ons is gek oor Clarens en al bly ons 'n klipgooi ver geniet ons dit gereeld as 'n naweek en vinnige wegbreek vakansiebestemming!"

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Keep up the good work."

Clarens

Willow Villas

"Een van ons gunsteling bestemmings. Naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n vinnige naweek te kom."

Clarens

Gypsy Wagons

"Altyd 'n lekker plek om te besoek."

Clarens

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Quaint town, but the road infrastructure is in serious need of maintenance. Potholes and ruts abound. I would recommend driving SUVs to Clarens and not low slung sedans,"

Clarens

Willow Villas

"Clarens is a beautiful place, especially the mountains. We will be definitely going back in the future. "

Clarens

Meander Stay

"Voedsel vir die siel - heerlik."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Beautiful town with a wide selection of lovely artist galleries and restaurants."

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"My heel eerste keer in Clarens gewees. Dis beeldskoon, vriendelik, gasvryheid, lekker kuierplek."

Clarens

La Bri

"Dit is rerig 'n lekker dorpie vir 'n wegbreek maar raak regtig baie besig en beknop wat goed is vir die besighede so mens werk om die spitstye."

Clarens

Willow Villas

"Pragtige omgewing met baie interessante winkels!"

Clarens

God's Gift Self-catering Cottage

"Wonderlike toeriste dorp om weg te breek van die stad se geraas."

Clarens

128 Golf Estate

"A beautiful place."

Clarens

Kahara Maluti Lodge

"The town is quaint, artsy and beautifully situated in the mountains. Even over peak season, we still felt relaxed, safe and welcomed."

Clarens

By the Way Gastehuis

"A pity about the potholes on the way there (R26), but no reflection on the guesthouse and town. Clarens is a great destination!"

Clarens

Morgenzon

"Just go already. It's the best of South Africa."

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Parkering oor naweke raak 'n probleem weens die gewildheid van Clarens."

Clarens

de Minimalist House

"Beautiful. Friendly and helpful people."

Clarens

414 Rose Cottage

"Geniet die vibe in Clarens. Baie om te doen in die natuur."

Clarens

Zwartmodder

"Sou graag meer strate geteer wou sien, ander baie lekker"

Clarens

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Lieflike klein dorpie, mooi natuurskoon en vriendelike mense."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers