Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 579 reviews.

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"They must mark the route from the main gate."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Daar moet 'n bord opgesit word met kaart en waar die groot 5 te sien is vir die dag of week."

Dinokeng Game Reserve

Kudu Bush Camp

"Die grondpad het ongelukkig vir ons 'n gekraakte windskerm en skade aan karavaan besorg. Dit is egter nie Dinokeng se skuld nie."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Hou van die opsie om of te "self drive" of gebruik te maak van "game drives" binne Dinokeng en die groot verskeidenheid wild te sien."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Baie netjies en skoon, geen motors wat jaag. Ons het heelwat wild gesien."

Dinokeng Game Reserve

Elephant Waterhole

"Was baie lekker en mooi. Lekker gerus."

Dinokeng Game Reserve

Jabula Bush Camp

"Die Mongena sunset boat cruise is 'n moet! Ongelooflik!"

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Die wildritte is great, en ons het baie diere gesien. Maar dis moeiliker om iets te sien as jy op jou eie ry. Die bewaringsfooie, permitte en wildritte kan alles optel tot baie ekstra geld, veral as jy ’n groep mense is."

Dinokeng Game Reserve

Honey Lodge

"Oor die algemeen was ons ervaring baie plesierig. "

Dinokeng Game Reserve

YS Bos Hys

"Baie oulik, my Hollandse maatjies het dit verskriklik geniet!"

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Baie van die selfry-roetes wat nie gemerk is as 4x4 nie, kort aandag. Dis nie so begaanbaar soos hulle voor gee nie"

Dinokeng Game Reserve

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dinokeng Wildreservaat is altyd skoon en netjies en jy sal vir seker tuis voel in die bos."

Dinokeng Game Reserve

YS Shiloh

"Heerlike boservaring nie te ver uit die dorp nie. Heerlike restaurante!"

Dinokeng Game Reserve

Plaas Toe

"Dit het soveel meer potensieel as daar nie net vir die buitelanders omgesien word nie. Dit is finansieel uitbytend teenoor die "locals"."

Dinokeng Game Reserve

Rooibank

"Loved Dinokeng Game Reserve and saw lots of game - even 3 lions!"

Dinokeng Game Reserve

Jabula Bush Camp

"Goed georganiseerd."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Dis 'n openbaring om 'n Groot 5-reservaat binne 30 minute se ry te ervaar."

Dinokeng Game Reserve

YS Bos Hys

"Ons is mal oor Dinokeng en besoek die wildreservaat gereeld. Dis gerieflik naby aan JHB en bied 'n wye verskeidenheid verblyfopsies en restaurante. Selfry-roetes bied goeie wildkyk-geleenthede en piekniekplekke is baie netjies. Meeste lodges bied ook wildritte aan en daar is selfs 'n microlight-vlug opsie."

Dinokeng Game Reserve

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Very confusing to navigate."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Als was 110% gewees. "

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Self-drive mostly doable with a sedan vehicle with only a few difficult/uneven patches. Will come in our SUV/higher clearance vehicle next time. Plenty of restaurants to choose from in Dinokeng."

Dinokeng Game Reserve

Elephant Waterhole

"Lekker naby Pretoria. Van die grondpaaie is werklik swak en kort n skraap. Verder 'n lekker vinnige wegbreek vir 'n naweek."

Dinokeng Game Reserve

Mooiplasie Bush Camp

"One word of warning - after the recent heavy rains, many of the roads require a vehicle with high ground clearance."

Dinokeng Game Reserve

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Ons het dit baie geniet al kruip die Groot 5 diep weg."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Lekker reservaat om te besoek vir 'n naweek met lekker bosveld-roetes."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Mens kan duidelik Sien Dinokeng gaan oor 10 jaar 'n baie spesiale plek wees in SA en ek sal nie verbaas wees as mense liewer Dinokeng toe sal wil gaan in pleks van die Krugerwildtuin nie. Dit is perfek geleë buite Pretoria en die wild was gesond. Ons het wel nie al die Groot 5 gesien nie, maar om te dink 'n mens ry ure Krugerwildtuin toe en partykeer sien mens amper niks nie. Dinkong het al ons behoeftes voltooi en dit maak dit die perfekte wildtuin om na toe te gaan."

Dinokeng Game Reserve

Plaas Toe

"Kan beslis vooruitgang sien sedert laaste besoek in 2019."

Dinokeng Game Reserve

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng is a nice reserve, not far to travel from Gauteng. Trail paths numbers need to be upgraded. There was rubbish in the bush (bottles, tins, take away container etc) maybe the management/rangers of a lodge/property can look into this. More signs of informing public visitors that animals have right of way as cars overtake on the main road and scare off wild life crossing the main road. Put clear loop signs. All in all it is a nice reserve and will recommend Dinokeng and will be back in the near future"

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers