Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 579 reviews.

Dinokeng Game Reserve

Honey Lodge

"Dit sal nice wees as daar 'n ekstra speelplekkie vir kinders is."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"A good option to escape the city. Get into the bush just an hour away from Jo'burg. Self-drive routes are well marked and had some good sightings of game and birds. Not the biggest reserve, but convenient for a quick getaway."

Dinokeng Game Reserve

Kudu Bush Camp

"Die wild is maar 'n bietjie skraps."

Dinokeng Game Reserve

Hanati Chalets

"Sou baie graag die Dinokeng resort wou verken, maar was nie toegelaat nie, en dit nadat mens myle op 'n verskriklike sinkplaatpad ry. Die Arlington Brewery is 'n welkome verrassing en baie bekostigbaar."

Dinokeng Game Reserve

Mooiplasie Bush Camp

"Heerlike wildtuin-gevoel, nie te ver van die huis af nie."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Ongelukkig was daar bietjie geraas van ander inwoners in die omgewing en van Hammanskraal, maar niks ernstig nie. Ek sal enige tyd weer wil gaan."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Dit was verwarrend oor waar ons die selfdrive kon doen. Daar moet meer aandag daaraan gegee word. Ook te veel reëls i.v.m. waar jy mag ry. Ek voel as jy betaal en jy hou by die reëls, mag jy ry waar jy wil."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Vriendelike staf en as jy stadig deurry op die selfroete is daar definitief iets om te sien."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Dinokeng is bigger than I thought, but small enough to go for a great game drive. Really enjoyed our time in Dinokeng."

Dinokeng Game Reserve

Muqurati Lodge

"Oulike reservaat. Van die paaie net buite die reservaat is in slegte toestand. Ons het deur 'n paar baie groot slaggate gery en 2 bande beskadig. Andersins 'n goeie bestemming."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"The game reserve is well marked and easy to navigate. "

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Lovely game farm close to Johannesburg. "

Dinokeng Game Reserve

Honey Lodge

"Perfect for anyone and child-friendly."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Amazing reserve with amazing wildlife and experiences."

Dinokeng Game Reserve

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Was so disappointed that I had to pay for my ticket at the Dinokeng gate. I thought my accommodation covered that or I might have missed that part. Otherwise, I have no complaints."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"For the second time we saw no elephants. They are supposed to be all over but we heard they are in the northern part of the park, a place that is inaccessible to us using the main reserve. Other than that it is a beautiful place to visit close to the cities."

Dinokeng Game Reserve

Kierieklapper Lodge

"Everything was fabulous."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Fantastiese bestemming en veel nader as ander Groot 5-reservate."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"Maak dit een van die bestemmings wat jy nog die jaar moet besoek."

Dinokeng Game Reserve

Owl Spot

"So lekker naby, sal weer besoek."

Dinokeng Game Reserve

Crimson Bush Lodge

"Dink om safari te bespreek. Die voertuie laat weet mekaar waar daar diere is."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Bestuur kan beslis begroot om al die oorblywende hoekpale, geboue, windpompe ens. en rommel af te breek en weg te ry."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Vriendelike personeel, netjies en die reservaat word goed onderhou."

Dinokeng Game Reserve

Chameleon Bush Lodge

"Die enigste ding wat my gepla het was die padgeraas in die aande, maar ek verstaan en weet daaraan kan niks gedoen word nie."

Dinokeng Game Reserve

Owl Spot

"Dit is 'n stukkie wildernis baie naby aan Pretoria! As 'n mens tydsgebonde is, is dit baie vinnig om te bereik en 'n soortgelyke ervaring te ervaar as the Krugerwildtuin."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Ek was verras deur die vriendelike personeel by die hek, plek is mooi skoon en aanwysings goed uitgesit om nie te sukkel en wonder waar jy is nie."

Dinokeng Game Reserve

Plaas Toe

"As jy die nodige permit en fooie betaal het, begin dit duur raak."

Dinokeng Game Reserve

Halfway There Game Lodge

"Paaie in selfbestuurarea is in 'n baie slegte toestand en ek sal voorstel word slegs met 'n SUV / 4x4 voertuig gery."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers