Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiland"It was a shock to find out that the shops close at 16:00 in December, but it shows you "tomorrow is another day" and money is not everything. People and family are more important!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is 'n charismatiese dorpie wat vakansieaktiwiteiete bied vir elke denkbare voorkeur."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is lekker, maar dit het oral dieselfde winkels - niks uitsonderlik nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Ons geniet Clarens terdeë, en sal definitief terug wees."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Sal enigetyd weer Clarens besoek, dis 'n wonderlike kunsdorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Clarens is 'n ideale bestemming met baie om te doen - van die vele winkeltjies en restaurante om die plein en staproetes tot die aksiebelaaide aktiwiteite soos "white water rafting", visvang en bergfietsry. Dis die perfekte keuse vir 'n eerste oorslaapplek vir jou toer na die Drakensberg of Lesotho."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Die restaurante maak te vroeg toe in die aande. Definitief die plek om te wees as jy net wil rus in die natuur."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Clarens is pragtig en rustig. Daar is lekker eetplekkies en oulike winkeltjies. Golden Gate is om die draai vir 'n pragtige Sondagmiddag-rit."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Wild Berry Guest Farm"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Clarens is 'n moet. Sal dit beslis weer besoek."
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Glen Ormond Guest House"Baie interessante ou plek - etes by die Rosetta-hotel was baie goed!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
Cedar Garden"Die dorp se owerhede besef nie wat se juweel van 'n toeristebestemming Underberg is nie. Hulle moet daadwerklik 'n poging aanwend om die dorp op te knap."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Een van die mooiste plekke in ons land."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Fouriesburg is verskriklik mooi. Die slaghuis het die lekkerste biltong gehad. Die mense is vriendelik en almal is net rustig. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Baie winkeltjies en restaurante. Die Portugeuse restaurant se personeel was onvriendelik. Die ander restaurant maak of vroeg toe, of is baie besig, of jy wag vir 'n tafel en as jy een kry, wag jy vir diens en kos. Ons kon rustig deur die sakekern stap in 'n kort tydjie en al die winkels was stapafstand. Die Saterdag was daar ook vele stalletjies op die plein. Dit was duidelik wie was die besoekers/toeriste (stil en rustig), en van die mense van die dorp/omgewing. Die mense van die dorp/omgewing is die wat met klipharde musiek en oop vensters die rustige atmosfeer versteur. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Uitstekend. 'n Plek van inspirasie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Courtyard Guest House"Everyone has to put Clarens Extreme on their wishlist. "
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Uitstekende omgewing met baie te sien en te doen."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Fouriesburg is 'n pragtige ou dorpie met een of twee oulike eetplekkies. Goeie oornagbestemming of vir 'n stil rustige naweek saam vriende en familie."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Pumula Guest Farm"Dit is ons tweede keer hierdie jaar wat ons by Fouriesburg was en ons sal beslis weer en weer gaan. Dit is beeldskoon!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Baie en lekker restaurante, interessante winkels en galerye om te sien. Die omgewing is baie mooi en skoon."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Diens bly maar 'n probleem by eetplekke. Lekker plek om te ontspan en sy natuurskoon is onbeskryflik."