Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1172 reviews.

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom."

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig. "

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek. "

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders."

Champagne Valley, Drakensberg

Orchard Manor

"Wonderful central spot for a variety in trips."

Geluksburg, Drakensberg

The Homestead

"Ons was aanvanklik geskok oor hoe verwaarloos die dorpie in die algemeen is, maar met 'n bietjie opknapping sal dit 'n oulike plek wees vir 'n naweek-uitstappie - bv. vir motorfietsryers, bergfietsryers en stappers. As daar dalk weer 'n koffiewinkel kan oopmaak (die vorige een het sowat 2 maande gelede gesluit omdat die eienaar in Durban gaan aftree het), asook 'n paar kuns en handwerkwinkeltjies, sal dit hopelik meer toeriste lok. Die bergpas na Harrismith (49km) het lieflike uitsigte en is heeltemal rybaar met 'n SUV (en selfs 'n sedanmotor as 'n mens versigtig is vir die slaggate plek-plek), dus is die dorpie glad nie so onbereikbaar nie. Ons beplan om definitief weer soontoe te gaan om die Verlore Vallei te besoek. "

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Game Lodge

"Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster."

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted."

Fouriesburg, Drakensberg

The Fat Mulberry Guest Farm

"Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleë en 'n kort afstand van Clarens af."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!"

Himeville, Drakensberg

Dunford's Loft

"Fantastiese, klein rustige dorpie."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Wonderlike ervaring met baie om te doen en te besigtig. Sal graag weer wil gaan!"

Fouriesburg, Drakensberg

Sandstone Chameleon Guest House

"Pragtige natuurskoon en heerlike, rustige, skoon dorp."

Champagne Valley, Drakensberg

Birdsong Accommodation

"Champagne Valley is an amazing area to visit. Beautiful and so much to do."

Fouriesburg, Drakensberg

Mafube Mountain Retreat

"Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke."

Underberg, Drakensberg

Khotso Lodge and Horse trails

"All the shops in Underberg only have a limited supply of ICE."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie en het definitief potensiaal vir 'n wonderlike toerisme bestemming."

Fouriesburg, Drakensberg

Pumula Guest Farm

"Good places to eat out, including Christmas dinner. Really peaceful, not too commercialised. "

Fouriesburg, Drakensberg

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Daar is nie ordentlike kruideniersware winkels nie. 'n Paar kafees en 'n algemene handelaar. Naaste dorpe met kettingwinkels is Betleheme of Ficksburg en Clarens."

Fouriesburg, Drakensberg

Uithoek Vakansie Oord

"Rustige Vrystaatse dorpie."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers