Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mountain View Manor"Great maps were available to show excellent hiking facilities."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Bly 'n mooi en lekker plek om na toe te gaan vir 'n naweek wegbreek!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens het ongelooflik baie klein winkels. Dit wil ook voorkom asof die dorp baie veilig is ten opsigte van misdaad. Baie min hoë mure ens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Jammer dat mens nie kan sien hoe items wat verkoop word, gemaak word nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Seen, ticked off, but wouldn't go again."
"It is very beautiful and scenic! I gave it a 4 star because of the bad potholed roads as you can't really take your eyes off the road to sightsee."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Clarens is 'n pragtige plek om bietjie te kom afsluit van die dorp se gejaag. Maar na die naweek is my hartseer teenoor Clarens."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Lovely days on the Midlands Meander, recommend going to visit the Marrakesh cheese farm, we loved it."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Baie oulike plek, groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Baie potensiaal, maar uitstekende kwaliteit sal mense trek. Ander aktiwiteite sal ook help om meer mense te lok. Die plase in die omgewing kan beter ontgin word vir toeriste en nie slegs vir "oorslapers" nie."
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Goeie basis om Oos-Vrystaat-omgewing te verken. Kersie-padstal na Ficksburg en padstal na Ladybrand het unieke produkte."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Meiringskloof Nature Park"Daar is nie veel in Fouriesburg vir toeriste nie, toeriste gaan Clarens toe vir aktiwiteite. Fouriesburg dien die doel vir 'n vakansie om te gaan rus - om so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mountain View Manor"Soos in die res van SA is loadshedding maar 'n probleem maar ons is almal nou seker al gewoond daaraan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Larola 37"Altyd verwonder oor die natuurskoon en die kersie op die koek was die bietjie sneeu. Heerlike pizza gehad by Mosaic en Roterhan altyd heerlike restaurant."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Elsewhere"Great place to visit. The snow made it extra special. Magical."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Greenfire Drakensberg Lodge"It is nice and close to Johannesburg so is ideal for a Friday to Sunday getaway without having to travel too far."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Molen Farm"Die dorp Clarens is "overrated". Alles is baie duur en vir Suid-Afrikaanse toeriste raak dit amper onbekostigbaar. Die omgewing en die berge maak egter op vir 'n toeristedorp wat nie meer aan my verwagtinge voldoen nie."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Oulike klein dorp, naby aan Lesothogrens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Baie oulike dorpie en ons was gelukkig om bietjie sneeu te sien!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Pragtige skoon dorpie. Ons was net betyds vir die sneeu!"
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"Nie veel vir jong kinders om te doen nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Ek sal terug en terug gaan Clarens toe. Mal oor die dorpie, mense en natuur"
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Wyford Farm"Besoek gerus die Littlest Church en koffiehuis."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa Vista Bonita 63"Clarens is a beautiful little town with friendly people. It gets very cold there, so need to take lots of warm clothes."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Pragtige plek en daar is iets vir almal. Lieflike eetplekke. Dit was ons derde besoek aan Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"We visited Clarens as there is always a hype about the town. Some very interesting but tourist-priced shops. Some good restaurants and the food at the Brewery was exceptional for pub food. Maybe we missed something but the town itself was a bit of a disappointment. But we enjoyed the area as the Sandstone mountains are really beautiful, and especially enjoyed the drive through the Maluti mountains around Golden Gate."