Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain View Manor

"Great maps were available to show excellent hiking facilities."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Bly 'n mooi en lekker plek om na toe te gaan vir 'n naweek wegbreek!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

V'Kansi Khaya

"Clarens het ongelooflik baie klein winkels. Dit wil ook voorkom asof die dorp baie veilig is ten opsigte van misdaad. Baie min hoë mure ens."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Gypsy Guest House Clarens

"Jammer dat mens nie kan sien hoe items wat verkoop word, gemaak word nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Old Mill Drift Guest Farm

"Seen, ticked off, but wouldn't go again."

Estcourt, Drakensberge, Suid-Afrika

The Riverhouse

"Dunkford is definitief 'n besoek werd."

Drakensberge, Suid-Afrika

The Pines at Dondini Trout Farm

"It is very beautiful and scenic! I gave it a 4 star because of the bad potholed roads as you can't really take your eyes off the road to sightsee."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mont d’Or Hotel Clarens

"Clarens is 'n pragtige plek om bietjie te kom afsluit van die dorp se gejaag. Maar na die naweek is my hartseer teenoor Clarens."

Mooi River, Drakensberge, Suid-Afrika

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Lovely days on the Midlands Meander, recommend going to visit the Marrakesh cheese farm, we loved it."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

"Baie oulike plek, groot verskeidenheid winkeltjies en eetplekke."

Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika

Pyramids Motel

"Baie potensiaal, maar uitstekende kwaliteit sal mense trek. Ander aktiwiteite sal ook help om meer mense te lok. Die plase in die omgewing kan beter ontgin word vir toeriste en nie slegs vir "oorslapers" nie."

Clocolan, Drakensberge, Suid-Afrika

Vlakbult Guest Farm

"Goeie basis om Oos-Vrystaat-omgewing te verken. Kersie-padstal na Ficksburg en padstal na Ladybrand het unieke produkte."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meiringskloof Nature Park

"Daar is nie veel in Fouriesburg vir toeriste nie, toeriste gaan Clarens toe vir aktiwiteite. Fouriesburg dien die doel vir 'n vakansie om te gaan rus - om so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain View Manor

"Soos in die res van SA is loadshedding maar 'n probleem maar ons is almal nou seker al gewoond daaraan."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Larola 37

"Altyd verwonder oor die natuurskoon en die kersie op die koek was die bietjie sneeu. Heerlike pizza gehad by Mosaic en Roterhan altyd heerlike restaurant."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Elsewhere

"Great place to visit. The snow made it extra special. Magical."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Greenfire Drakensberg Lodge

"It is nice and close to Johannesburg so is ideal for a Friday to Sunday getaway without having to travel too far."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

De Molen Farm

"Die dorp Clarens is "overrated". Alles is baie duur en vir Suid-Afrikaanse toeriste raak dit amper onbekostigbaar. Die omgewing en die berge maak egter op vir 'n toeristedorp wat nie meer aan my verwagtinge voldoen nie."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Sandstone Chameleon Guest House

"Oulike klein dorp, naby aan Lesothogrens."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Talking Trees Self-Catering House

"Baie oulike dorpie en ons was gelukkig om bietjie sneeu te sien!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Fairview Cottages

"Pragtige skoon dorpie. Ons was net betyds vir die sneeu!"

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Pumula Central Drakensberg

"Nie veel vir jong kinders om te doen nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Hannic's Retreat

"Ek sal terug en terug gaan Clarens toe. Mal oor die dorpie, mense en natuur"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Meander Stay

"Fantastic breakaway for the whole family!"

Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika

Wyford Farm

"Besoek gerus die Littlest Church en koffiehuis."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Villa Vista Bonita 63

"Clarens is a beautiful little town with friendly people. It gets very cold there, so need to take lots of warm clothes."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Pragtige plek en daar is iets vir almal. Lieflike eetplekke. Dit was ons derde besoek aan Clarens."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Titanic View - Place of Peace

"We visited Clarens as there is always a hype about the town. Some very interesting but tourist-priced shops. Some good restaurants and the food at the Brewery was exceptional for pub food. Maybe we missed something but the town itself was a bit of a disappointment. But we enjoyed the area as the Sandstone mountains are really beautiful, and especially enjoyed the drive through the Maluti mountains around Golden Gate."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang