Geverifieerde Resensie
Dullstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 815 resensies.
"Die mense van Dullstroom is baie onvriendelik en onbehulpsaam. Daar wel hier en daar uitsonderings. Die omgewing egter pragtig!"
"Was teleurgesteld dat talle van die winkeltjies toe was en mens telkemale by ander winkels moes gaan sleutels vra om na die produkte te kon kyk."
"Gaan verken alles en nog wat daar is om te doen. Ook buite Dullstroom, en jy hoef nie eers ver te ry nie."
"Elke oomblik in die dorp is 'n ontdekkingsreis. En dan het jy nog nie eens buite die grense beweeg nie. Mens het ten minste 5 dae nodig om alles te kan verken en beleef."
"Lekker plekkie met baie mooi natuurskoon en 'n lekker avontuur in die winkels. "
"Prettig, met interessante en aangename eetplekke en winkels. Rustige atmosfeer!"
"Die dorpie is mooi skoon, maar pryse is bietjie aan die hoë kant. Restaurante is van goeie gehalte."
"Will definitely come back for a longer stay, did not realize that there was so much to see and do in this little town."
"Peaceful, friendly community, great food. If you like getting away from the hustle and bustle of the city looking some peaceful encounter with nature, village life, this is definitely the place to be. Lots of great activities around here."
"Quaint town turning into a perfect tourist destination, not sure if the locals are able to adjust, they seemed very reserved almost unfriendly."
"Dullstroom is 'n rustige dorpie met die trein wat af en toe verby kom. Perfek as jy net wil ontspan, koffie drink en baie uit eet."
"Very quaint little town. Lovely! Shopping for cheeses, craft beers, wine, pastrami, etc. I thoroughly enjoyed my pickled fish and a caprese salad from The Mad Hatters!"
"Moet sê, party van die mense in die winkels is nogal onvriendelik. Dis jammer, maar Dullstroom bly 'n lekker kuierplek."
"Pragtige mense, vriendelik en akkommoderend. Dunkeld Spa is puik. Cafe de la Stroom sowel as ons ou gunsteling, The Coachman Restaurant, sal nie teleurstel nie."
"Pragtig - so bly alles is weer oop vir toeriste en dat die dorp so goed ondersteun word!"