Verified Reviews
Dullstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dullstroom
Rated 4.5 out of 5 based on 815 reviews.
"Dullstroom vol toeriste met baie eetplekkies en winkels om hulle besig te hou."
"Dullstroom is 'n heerlike dorpie met baie om te doen. Ons kon in die 2 volle dae wat ons daar was, nie by alles uit kom nie. Definitief 'n plek waarheen ons weer sal gaan. Die Birds of Prey Rehab Centre is definitief my gunsteling plek wat ons die naweek besoek het."
"Gerieflik naby aan Gauteng. Lekker verskeidenheid winkels en eetplekke. Ideale naweekbestemming."
"Die atmosfeer in die dorpie is heerlik en daar is baie om te sien en doen. Ons sal vir seker weer gaan kuier. Dit bied 'n verskeidenheid eetplekke en die mense is baie vriendelik."
"Afgesien van al die straatverkopers wat partykeer jou kan lastig val, bly dit nogsteeds een van die gewildste dorpies om oor 'n naweek te besoek."
"Ons was verstom oor die agteruitgang van die paaie in Dullstroom. Soos altyd lekker vis gevang en gekuier."
"Bergfiets, perdry, trout-damme by die hope, kleiduifskiet, en natuurlik eet-, drink- en kuierplekke."
"Fun, but slightly expensive shops and restaurants. The Birds of prey centre was definitely the highlight."
"Everything is great and the people are awesome, but the constant heavy truck traffic along the main Dullstroom road makes it very unpleasant to try and enjoy any of the great restaurants."
"Dullstroom is puik. Geslote parkering is 'n moet. Kan nie voertuie buite laat vir diefstal nie."
"We sadly could not enjoy the full hospitality of Dullstroom due to the lockdown. However, it has motivated us to make it a destination in future. Adriaan at Cspirit makes a mean Americano and we received wonderful service from everyone we encountered."