Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 832 resensies.

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"

Dullstroom

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Baie mooi dorpie, het Harrie's Pancakes geniet."

Dullstroom

Woolly Bugger Farm

"Skoon, netjiese dorp."

Dullstroom

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Die Clarens van die Oos-Transvaal. Nice plekkie."

Dullstroom

Hartfell Farm

"Ons is mal oor Dullstroom!"

Dullstroom

Longview Ranch

"Naby genoeg aan Gauteng en ver genoeg om te voel jy kom weg van die stad se gejaag."

Dullstroom

Stonecutters Nature Lodge

"Wat 'n wonderlike plek vir 'n langnaweek-wegbreek, goeie kos, koue bier, heerlike atmosfeer."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Dullstroom was nog altyd 'n interessante plek, ons het weer daar gestop op pad terug maar dit voel of die dorp bietjie verwaarloos het die afgelope 3 jaar."

Dullstroom

Woolly Bugger Farm

"Oulike plekkie."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Daardie roofvoël plek is 'n moet. Wonderlike skoon dorpie! "

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Effe vervelig. Ek sal nie langer as 'n naweek kan bly nie. Goeie bestemming vir hengelaars, maar te min te doen vir gewone mense. Gaan soontoe as jy wil niks doen nie en baie rus."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Lekker naweek-wegbreek, maar nie langer as dit nie. 'n Besoek aan die roofvoël-park en die vlieg-"show" moet beslis op jou program wees - 'n groot hoogtepunt. "

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Het die heerlikste aandete by Ms Simpsons geëet. "

Dullstroom

Stone-Fly Guesthouse

"Lekker kuier-dorpie, weg van die besige lewe."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Really a great place to stay and we will definitely return."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Die lieflikste aftreedorpie. "

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Het dit geniet en sal weer gaan."

Dullstroom

Cpirit Country Haven Dullstroom

"Dullstroom is baie mooi en vir 'n naweek baie lekker om uit die stad pad te gee. Ons het lekker rondgeloop en ontspan."

Dullstroom

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Beste dorpie ooit! My hart se punt!"

Dullstroom

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Dullstroom is net 25 km weg maar dis 'n grondpad so wees maar versigtig. Ons het gereeld daar gaan eet."

Dullstroom

Delagoa Dullstroom Cottage

"Al die blomme en pragtige groot groen bome was vir ons wondermooi. Die besoek aan die Birds of Prey Centre was 'n onvergeetlike ervaring. Daar is baie slaggate en veral die grondpaaie is erg verspoel. Maar eerder dit as 'n vreeslike droogte!"

Dullstroom

The Rose Cottage B&B

"Baie oulike plek. Interessante winkeltjies. Die enigste klagte wat ons het en van die ander mense wat ons mee gesels het is dat, alles behawle restaurante vyfuur toemaak. Ons tyd was so min ons kon nie eers na al die winkeljies gaan nie. Ek kan verstaan dat dit seker nie in die week nodig is om oop te bly nie, maar hulle kan baie besigheid kry as hulle net Vrydae en Saterdae later oop bly. Tot die klein "coffee shops" maak vyfuur toe."

Dullstroom

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Baie om the doen vir oor 'n naweek."

Dullstroom

Muddlers Minnow

"Dis 'n baie lekker dorpie om 'n naweek te spandeer met oulike winkels. Ek sal net voorstel dat hulle verbeter op die grondpad tussen die treinspoor en Muddlers Minnow."

Dullstroom

Alm-Ü

"Alle geriewe, en nodige fasiliteite is byderhand. Selfs die weer is verrassend."

Dullstroom

Woolly Bugger Farm

"Tonteldoos is great."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang