Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 897 resensies.

Durban

14 Kyalanga

"Durban is a perfect traveling destination. "

Durban

Olive Room

"My wederhelf is 'n Durbaniet en ons het 40 jaar terug ons 'honey moon' hier kom hou. Ons besoek Durban te minste 1 maal per jaar."

Durban

Villa Valencia

"Durban is a cool place. Lots to do if you know where to go."

Durban

Home from Home

"Ushaka was amazing."

Durban

The Bridgewing

"Na die oorstromings is daar sekere infrastruktuur soos water en elektrisiteit wat onderbreek word. Dit probleme iswel besig om aan gespreek te word en ons het n lekker tyd gehad in Durban."

Durban

At the Sea's Edge

"A perfect holiday destination. "

Durban

Casa Ridge

"Altyd lekker om die omliggende dele ook te besoek."

Durban

14 On Braemar

"Durban is een van die beste vakansieplekke in Suid-Afrika, en daarom is dit noodsaaklik dat instansie-blyplekke dit gerieflik en aantreklik maak vir vakansiegangers."

Durban

Chopper Corner

"Lots and lots to do. I will definitely go again!"

Durban

The Sails

"We found that the people (those serving at UShaka Marine World, shops, restaurants) weren't that friendly. Some areas of Durban were very rundown and apartment buildings looked like they needed to be condemned and not have people living in them. Compared to Cape Town city I was very disappointed in the lack of maintenance. The Indian Ocean was cold when I expected it to be much warmer. I'm glad I went and took young people who enjoyed it, but I don't need to go back."

Durban

Riviera Hotel

"Durban is our travelling place."

Durban

Virginia Forest Lodge

"Soveel dinge om te doen en baie mooi strande, maar so vuil in die stad."

Durban

Terebinte

"Go with someone who knows the area and can take you to all the hidden gems and surrounding areas."

Durban

Leisure for Less @ Point Bay

"Beautiful weather, beautiful people, beautiful city, stunning beaches and delicious food."

Durban

Olive Room

"The driving in Durban is insane, people are inconsiderate on the road."

Durban

Home from Home

"It is a very nice place to be especially for vacation it attracts tourists."

Durban

45 Broadway Lodge

"Verkies die Noordkus. Strande is skoner."

Durban

Beach Villa 27A & 27B

"uShaka en Gateway Mall is 'n kort afstand van die blyplek. Lekker kuieratmosfeer by Umhlanga."

Durban

Silver Tides Seaside Accommodation

"Paaie nog swakker as Gauteng. Baie vuil by hawe, en middestad. Bluff-area waar ons gebly het nie te sleg nie. Noord van Durban skoner, maar het nie lekker swemstrande nie. Algemeen sal ek nie sommer daar gaan vakansie hou nie."

Durban

Mackaya Bella Guest House

"Ek voel en wens ek kan elke naweek in Durban kuier."

Durban

Road Lodge Umhlanga Ridge

"Durban is nie 'n goeie deel nie, maar omliggende area is baie goed."

Durban

11B @ Point Bastille (Old)

"Die Durban Prominade is fantasties!"

Durban

Blue Waters Hotel

"Jammer net dat Durban so agteruit gaan, dit is vuil en rommel lê orals."

Durban

Nunuburd Lodge

"Die middestad is maar wat enige stad is, maar die kinders het Ushaka baie geniet en ons het hulle na die Port Natal Museum by Wilson's Wharf geneem wat 'n heerlike uitstappie was."

Durban

Collards B&B

"Beatiful city with loads to do."

Durban

The Bridgewing

"It is all dependent on your needs and your reason for travel."

Durban

Eagle Forest Inn

"Durban het baie mooi en netjiese verblyfplekke. "

Durban

Bentley On The Beach

"It's welcoming with its weather and the surroundings, whether you are a child, an adult or grandparents, it's fun all the way for everyone and you can also enjoy the ocean cruise. In short, it's a wonderful place to spend your holidays."

Durban

Riviera Hotel

"I loved everything about Durban, will definitely visit again."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem