Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige dorp met 'n fenomenale ligging."

Joubertina, Oos-Kaap

Mount Africa

"Rustige dorpie. Vriendelike en interessante inwoners."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Hole in the Wall Resort

"Koffiebaai en omgewing is magic. Pragtige omgewing!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Ek het net deurgery en kan nie regtig 'n indruk gee nie. Die dorp het baie karakter en die mooiste geboue soos die kerk wat 'n moet is om te sien."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Cedarlaan 1

"Dis jammer dat die padnetwerk in Jeffreysbaai so ver agteruit gegaan het. Ek sal nie sommer weer terugkeer nie."

Lady Grey, Oos-Kaap

Comfrey Cottage Collection

"We only had one night there in a torrential rain storm. But it seems a very pretty town with lots of historical interest."

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"Historiese besienswaardighede. Moontlikhede vir 4x4- en veldfiets-entoesiaste."

Queenstown, Oos-Kaap

Mechells Accommodation

"Queenstown was ons tuisdorp tot 1963. Lyk tans beter as die tyd toe die hoofstraat herbou is, maar agteruitgang is tog opvallend."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Pragtige plek met baie vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige skoon dorp."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is die beste plek om weg te kom van die bedrywige lewe in die stad. Dit is rustig en skoon en die beste plek om af te skakel en te ontspan. Die Karoonagte is heerlik koel en dit voel asof die sterre sommer baie nader is as op enige ander plek."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Paaie in dorp sleg. Verkeerd gery met uitgaan na Graaff-Reinet. Swak pad-aanwysings"

Steynsburg, Oos-Kaap

Croydon Cottage

"Klein dorpie met net die noodsaaklike. As jy daar bly en geskiedkundige toer wil maak dink ek dit sal fantasties wees."

Port Alfred, Oos-Kaap

Cob Cottage

"Baie lekker. Ons gunstelinge vakansieplek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorp met baie mooi ou geboue en kerke. Die foto's en geskiedenis in die Pioneers restaurant is baie interessant."

Venterstad, Oos-Kaap

Gannabos Guest House

"Sal vir seker die N6 aanbeveel vir motorfietsry, was regtig lekker om al die damme en riviere te sien. Ons het wel op 'n plaas buite Venterstad gebly, so nie veel meer as die hoofstraat gesien nie."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Santa Paloma Guest Farm

"We did not see much of the city."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Die kaktustuin was ongelukkig toe in die middag. Die dorp het aandag nodig op party plekke, soos die park agter die kerk."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

6 Parsonage Street - De Kothuize

"Die Vallei van Verlatenheid is beslis 'n besoek werd!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Addo Park View - Sundaze Riverside House

"Meer as genoeg om te doen en minder gejaagd as ander groot stede."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

College Road Guest House

"Small town, friendly people and cute."

Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm

"Very bad roads, but breathtaking scenery."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Chanteclear

"Stad self nie aan te beveel, maar omliggende gebiede baie mooi en aan te beveel."

Middelburg, Oos-Kaap

Erin Farmhouse & Cottages

"Being my town since birth, I believe its the best place to find your soul again."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang