Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Agave Self-catering

"Pragtige, skoon dorp met baie vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Angels Rest

"Nie baie gekuier in Gqeberha (Port Elizabeth), maar by Blue Horizon Bay was dit nostalgiese herinneringe."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Mooi en rustige dorp om te oornag."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Mountain View Country Guest House

"Small quaint town, Mountain Zebra Park was awesome."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Jeffreys Bay Luxury Apartments

"Lekker Afrikaanse dorpie en almal is vriendelik. Alles is naby aan mekaar so jy hoef nie ver te ry om te gaan eet of dorp toe te gaan nie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

The Whyte House

"’n Dorp wat almal moet besoek!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Geskiedkundige plek."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Ganora Guest Farm & Excursions

"Historiese Karoo dorpie met 'n verskeidenheid besienswaardighede, verblyf, eetplekke, kuns, kultuur en argeologie."

Kei Mouth, Eastern Cape

Tuck Inn

"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Unieke en pragtige skoon dorp met baie geskiedenis."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Tot Hier Toe Padstal

"Die dorpie moet beleef word. 'n Juweel!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Boer and Brit

"Dorp is besig om te verval."

Aberdeen, Eastern Cape

Aberdeen Self-Catering

"Baie stil gewees op 'n Sondagmiddag, maar die kerkgebou is baie indrukwekkend."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Rustige ouwêreldse sjarme in pragtige Karoolandskap."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Outsiders B&B

"Ongelooflike mooi plek en vat jou terug in tyd. Love it!"

Oyster Bay, Eastern Cape

Oyster Bay Sea Haven

"Mooiste plek en lekker stil."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Valley of Ironstone

"Ongelukkig nie tyd in die dorp spandeer nie. Dit sal ons nog eendag doen."

Hogsback, Eastern Cape

Laragh-on-Hogsback

"Hogsback has been one of my favorite places to go to in the Eastern Cape for its beautiful lush forests and the wonderful walks, shops, restaurants and views. Covid-19 restrictions has taken its toll on this little gem of a town, so sad to see some places closed down and many had to minimize their services just to get by. May God have mercy on us all."

Elliot, Eastern Cape

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

"Dis 'n baie klein dorpie met min winkels, om die noodsaaklikste te koop moet mens Barkley toe ry. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Graaff-Reinet is 'n pragtige plek met genoeg besienswaardighede om 'n gesin lekker besig te hou. Beslis 'n besoek werd."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Trackers Inn

"Waterprobleem, swak."

East London, Eastern Cape

Accommodation @ 24 First Street

"Baie besiger as paar jare gelede, maar steeds my gunstelingstad."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Martinique Cove 6

"Met die strande wat gesluit was is dit nie altyd maklik om tieners besig te hou nie, maar ja ons het dit nog steeds geniet."

Lady Grey, Eastern Cape

Mountain View Country Inn

"Dis een van daai plekke wat die Engelse noem a hidden gem. Sal dit aanbeveel, gaan ry die gravel passes, swem in die dorpsdam en gaan stap na die kransaasvoëls toe. Jy sal nie spyt wees nie."

Page
Page 107 - Showing 3181 to 3210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers