Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Nieu Bethesda has so many interesting sights and we also found the locals friendly and welcoming. We loved our stay."
"Beautifully situated with wonderful sea views. Clean and well run. Collected garbage on public holiday/voting day! A nice run from PE on a good road. "
"Propvol geskiedenis en mooi plekke. Van die mense daar, veral in die restaurante is maar suur en onbehulpsaam. Gelukkig is die kos lekker! "
"Dit is een van die mooiste plekke in die Oos-Kaap, maar die paaie is in 'n slegte toestand."
"Town itself is just a rural Eastern Cape village, but the surroundings are beautiful. "
"Beautiful Karoo town and very good place for a relaxing getaway (think: hiking, walking, reading, chilling, eating out, etc.) Love the bookshop in particular."
"Ons wil meer tyd daar gaan spandeer. Nog so baie om te doen en te sien waarby ons nie kon uitkom nie."
"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."
"Nie 'n groot variasie eetplekke nie, maar die gehalte van die plek waar ons kon uiteet was baie goed. Ons het eintlik maar net oornag - geen ander behoeftes as toeriste gehad nie."
"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "
"Sal graag meer van Graaff-Reinet wil sien, dit was ongelukkig net 'n pit stop vir 'n lang pad vorentoe. Ons kon darem die pragtige kerk van binne en buite ervaar."
"'n Stukkie van die ou wêreld wat sy eie bekoring vir ons ingehou het. Die Uilhuis is 'n besoek wat vir elke mens sy eie gevoel gee. Ons is so bly dat ons besoek aan Nieu-Bethesda afgelê het omdat dit so anders al die alledaagse is. Ek het sowaar in stukkie van my siel daar ontdek. Heerlike black forest koek by Andre van Manna geniet en die padstal by die ingang van die dorpie is vol verassings. Ons het heerlik onder die halfmaan na ons ete by die Towers gestap."