Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenmakerskop Apartments"My hart is daar, maar my lyf is in Johannesburg."
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
"As jy so min as moontlik wil doen is dit die plek om heen te gaan."
"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."
"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "
"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"Dis die eerste keer wat ons in daardie deel van die land vakansie gaan hou het en was aangenaam verras."
"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
Marina Martinique, Eastern Cape
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
"'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie."
"Terrible roads filled with speed humps, potholes and animals."
"Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home."
"Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again."