Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Die plek om te wees in Port Elizabeth vir vakansiedoeleindes. Skoon strande en baie toeristegeriewe."
King Williams Town, Eastern Cape
Panorama Guest House"Die dorpie het baie geskiedkundige geboue en die verskeidenheid winkels en besighede het my verbaas."
"Needed warning as to the condition of the tar road. Otherwise happy with our stay. "
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bartholomew's Loft"There are no decent restaurants in Grahamstown - they are mostly sub-standard and charge exorbitant prices for what they serve. The restaurant service is also poor and very slow. One further tends to get harassed by car guards in town. "
Marina Martinique, Eastern Cape
Milkwood 315"Lieflike omgewing! Min winkels in die area, wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee, maar tog nie te ver van die winkelsentrum dat dit ongerieflik was nie. Strande pragtig, en mense vriendelik. Baie goeie plek vir enige iemand om te gaan ontspan."
"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."
"Asemrowende mooi omgewing, die skoon, helderblou lug is iets besonders. Daardie omgewing is nog baie gespaar van misdaad."
"Ek het Middelburg nie as toeris besoek nie, maar my 3 dae lange verblyf was aangenaam met hulpvaardige en vriendelike mense."
"Dit is goed geleë en die belangrikste toeriste-aantreklikhede kan maklik bereik word."
"Everything depends on what you came for! For me, it was a perfect destination for what I wanted to do. "
"Pragtige, skoon en netjiese, asook rustige dorpie met heelwat lekker kuier en eetplekkies en ook baie om te sien en beleef wat ons kultuurerfenis betref."
"Baie stil en rustig. Nie vir persone wat hou van besige strande en naglewe nie maar verseker "my cup of tea"!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Schoenmakerskop Apartments"PE is 'n lekker plek om vakansie te hou. Daar is genoeg om te doen en is naby baie natuur."
"Mens moet regtig wil gaan, die grondpad van beide kante af is sleg en jy moet alles wat nodig is saamry."