Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Iets spesiaal en die omringende natuurskoon en geskiedenis kan jou definitief langer besig hou as net vir een aand se verblyf!"
"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
"'n Pragtige dorp, veral die skole in die dorp. Jy voel baie veilig in die dorp. Baie mooi kerk - definitief 'n aantrekkingspunt vir toeriste."
"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."
"Polka Restaurant is baie goed. Besoek aan "Valley of Desolation" is die moeite werd."
"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
"Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis."
"Baie goeie area om te oornag of n dag of twee te spandeer. Mense kan ook heelwat langer bly as gevolg van alles om te sien en te doen. My kinders het in die Camdeboo Nasionale Park gekamp vir die nag en was ook baie tevrede."
"Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar."
"Unfortunately the hot springs have been left to go to rack and ruin.Everything is closed on a Sunday, no eating establishment was open. Even the Super Spar closes at 1:00, fortunately we had breakfast at Irelander and could do a braai in their amazing braai facilities."
"Skoon dorp. So mooi gerestoureer. Die "Vallei van Verlatenheid" is 'n moet sien."
"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
"Wat 'n verrassing! Klein maar daar is soveel om te sien en kan lekker koud raak!"