Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Pragtige dorpie wat verbasend minder deurloop onder die algemene verval van ons land as meeste ander dorpies."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Hancke Holiday Apartments

"Wonderlike dorpie met vriendelike mense. "

Nahoon Beach, Eastern Cape

Springtide Studios

"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "

Hogsback, Eastern Cape

Maple Grove Cabin

"Pragtige omgewing. 'n Moet vir elke reisiger."

Kirkwood, Eastern Cape

Cleveland Guest Farm

"Pragtige plattelandse omgewing."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Meerkat

"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Ocean Valley View

"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Love this town - will always be close to my heart."

Eastern Cape

Vorstershoek Farm Cottage

"My kennis is nie baie wyd nie, maar dit wat ek al beleef het was heel goed."

Kouga Country, Eastern Cape

Mentors Country Estate

"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Waterval Farm-Stay

"Beautiful clean town with a lot of history. Quaint buildings which enlighten the mind. Everyone needs to visit Graaff-Reinet once in their lives."

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Plan B

"Kort net 'n slaghuis en miskien 'n toeriste skakel om bv seker aantreklikhede te bemark soos die die seehengel."

Chintsa (Cintsa), Eastern Cape

Cape Cod Accommodation

"'n Plek waar jy jouself weer kan vind in die pragtige natuurskoon en stilte!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Oude Pastorie

"Oulike dorp met baie besienswaardighede. "

Aberdeen, Eastern Cape

Pagel House B&B

"Lekker by George restaurant geëet!"

Cannon Rocks, Eastern Cape

Shipwreck Cottage

"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Garden House and Cottage

"Iets spesiaal en die omringende natuurskoon en geskiedenis kan jou definitief langer besig hou as net vir een aand se verblyf!"

Walmer, Eastern Cape

RElaxed City Living

"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Karoopark Guest House

"'n Pragtige dorp, veral die skole in die dorp. Jy voel baie veilig in die dorp. Baie mooi kerk - definitief 'n aantrekkingspunt vir toeriste."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Valley of Ironstone

"Pragtige ou geboue. Kan gerus meer tyd daar spandeer om mooi foto's te neem. "

Kei Mouth, Eastern Cape

Kei Rocks

"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Country Village

"Polka Restaurant is baie goed. Besoek aan "Valley of Desolation" is die moeite werd."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Ibis Lounge

"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."

Page
Page 168 - Showing 5011 to 5040
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers