Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Doornberg Guest Farm

"Wow! Ongelooflike ervaring gewees om Nieu-Bethesda te besoek! Uil-Huis was 'n hoogte punt, maar al die ander plekke was net so lekker. Die bier brouery was dit heerlik onder die bome!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Trackers Inn

"Hou jul pragtige dorp skoon!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Daar is geen vulstasie of teller, dus maak seker voertuig het vol tenk brandstof en genoeg kontant in die beursie."

St Francis Bay, Eastern Cape

Sandriver Lodge

"Great beach and surroundings. "

Middelburg, Eastern Cape

Starry Nights

"Dis 'n lieflike plek om te oornag wanneer jy ook al van Bloemfontein of George ry om oor te bly."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Great dorp om te stop en te eet. Besoek ook die Valley of Desolation."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Blaauwater Farm Garden Cottage

"Nie lekker plekke om iets vinnig by te sit en eet nie."

Jansenville, Eastern Cape

Lorraine's Guest House

"As jy verby die omliggende dele kyk en Jansenville waardeer vir die plaas atmosfeer sal dit 'n fees wees om meer as een dag daar te vertoef."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Country Cottages

"Selfoonseine is nie goed nie. Dit sal ook help indien meer plekke van 'n kaartstelsel gebruik maak om rekeninge te betaal aangesien nie baie mense meer groot bedrae geld saamdra nie."

Wavecrest, Eastern Cape

Bay Cove Inn

"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kingfisher Lodge

"Lieflike dorp. Gawe mense."

Greater Addo, Eastern Cape

Avoca River Cabins

"Alhoewel die vallei regtig pragtig is, is die paaie en die dorpies baie afgemat. Behalwe vir 'n paar diamante wat die swak ekonomie weerstaan, sou ek nie baie tyd spandeer buite die park self (Aan die Weste kant) nie. "

Summerstrand, Eastern Cape

Ballina Ga-el Guesthouse

"Uitstekende bestemming, veilig en skoon. Sal definitief elke keer terug gaan. Baie om te doen en sien."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Ons is gaande oor Graaff-Reinet en kom kuier hier verby met elke kans wat ons kry."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Sal defnitief weer daar bly. Polka eetplek waar ons middagete gaan eet het, was uit 'n boek."

Summerstrand, Eastern Cape

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Safe, clean, friendly people and nice restaurants."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Waterval Farm-Stay

"'n Aandoen by Our Yard is 'n moet."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Obesa Lodge

"The museums were very beautifully looked after and informative. However, the town is no longer what it used to be in appearance. Safety in numbers only."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Outsiders B&B

"Nieu-Bethesda het al ons verwagtinge ver oortref. ‘n Ongelooflike ervaring. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Hierdie dorp is 'n juweel. Moenie vir almal vertel nie."

Middelburg, Eastern Cape

Halfway Rest

"To us it was perfect."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Ganora Guest Farm & Excursions

"Daar is twee plekke nl. die Uilhuis en Bethesda Art Centre (kleurling kunstenaars met uitstekende kunstige storielyn) om te gaan ervaar. Die ander kuns plekke blyk so arrogant te wees dat hulle nie in toeriste tydperk hul kunsgalerye hoef oop te maak nie. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Sam's Self-Catering

"Need some cleaning up from the municipality."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Heerlik om die dorp te besoek."

Page
Page 176 - Showing 5251 to 5280
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers