Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Ons het gewoonlik net in Graaff-Reinet gestop om brandstof in te gooi, maar om daar te oornag was heerlik. Die oulikste restaurante."
"Geskiedkundige dorp wat goed omsien na sy ou geboue. Interessante museums, die moeite werd om te besoek."
"Baie mooi, netjiese dorpie. Die moeite werd om oor te slaap en hul restaurante op te soek en te besoek."
"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."
King Williams Town, Eastern Cape
Intaka Guest House King William's Town"Just come and see for yourself, you'll love it."
"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Milner Avenue Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."
"Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word."
"Valley of Desolation is 'n moet-sien. Daar is ook pragtige museums en oulike restaurante. "
"Oviston is 'n oulike Karoo dorpie, mooi en meestal netjies, met min om te doen, net wat ons nodig gehad het. Die Gariepdam is gerieflik naby, maak dit maklik vir visvang en pragtige foto's."
"Vermy die stad. Ry eerder verder noord-oos vir vermaak en ontspanning."
"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."
"Lieflike area om vakansie te hou. Kaap St Francis het 'n heerlike strand en daar is wonderlike stap en bergfiets paadjies."
"Pragtige natuurskoon met skoon strand. Gonubie is klein tog beskik dit oor alles wat 'n toeris mag benodig. Word hoogs aanbeveel. "