Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Hulle noem dit nie verniet 'the village' nie- die gemeenskap is baie vriendelik en daar is fantastiese restaurantjies en 'n heerlike atmosfeer. Asemrowende natuurskoon. Besoek die Arboretum, groot boom en die talle watervalle!"
"Ons het slegs twee dae vertoef en gevolglik nie by al die bestemmings uitgekom nie. Daar is heelwat museums en ander besienswaardighede."
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "
"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."
"Indien moontlik, bly een dag langer as wat jy aanvanklik beplan het - daar is baie om te sien en doen."
"Lekker stil en rustige omgewing sonder 'n oormatige hoeveelheid verkeer om in rond te beweeg."
"Spandeer ten minstens drie dae in Graaff-Reinet om al die museums en ander besienswaardighede te besoek. "
"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."
"Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek."
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
"Was aangenaam verras. Graaff-Reinet is vol interesante winkels en restaurante, so baie graag meer tyd daar wou spandeer!"