Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"'n Lifelike dorpie waar mens gerus vir 'n ekstra dag kan oorbly. Camdeboo Nasionale Park is definitief 'n besoek werd, asook die Groot Kerk. "
"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."
"Graaff-Reinet is so clean and the people are super friendly. Loved the town, will see you guys again soon."
"Graaff-Reinet is baie goed ingestel om sy kulturele erfenis te bewaar en te benut. "
"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
"Very hot weather. Pack clothing suitable to the season and temperature. "
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique B&B"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."
"Hou van die rustigheid, asook as die aangename en vriendelike inwoners. Dorp is ook skoon en netjies! "
"Baie vriendelike mense. Van die SPAR, die slaghuis en deli tot die oulike pannekoekplekkie by die strand. "