Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Die toeriste bedryf moet sterk steun op die infrastruktuur van die dorp."
"Great place for paddling rapids, just take the necessary care and go with a guide if you are not familar with the river and its hazards."
"Een van die mooiste klein dorpies in die land. Die berge is pragtig en die plaaslike inwoners is van die vriendelikste wat mens kan kry!"
"Die Plek van Verlatenis is 'n absolute moet, dit het die ver ry die moeite werd gemaak, absoluut asemrowend."
"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."
"Port Alfred is laid back and friendly, beach was amazing. Bathurst close by is worth a visit, lots to see and do there. Make a point of visiting the Big Pineapple, the quirky milk shake shack and all the antique shops. Don't forget the art and craft shops too."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Tyday Accommodation"'n Stad met n plattelandse atmosfeer. Alles is binne 15 minute se ry."
"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
"Hierdie bly maar net 'n mooi dorp en natuurlik maak die pragtige kerk dat ek weer en weer wil terugkeer. "
"Baie vriendelike mense en restaurante is uitstekende diens en pryse. Pragtige strande. Veilige omgewing om met kinders rond te beweeg. Daar is 'n stil en rustige atmosfeer."
"Die hele dorp is epies. Daar is baie om te doen en te sien en te proe en te leer!"
"Lovely place for a break but the summer must be better and not so dry. Would recommend Nieu-Bethesda for a wedding with Jacques at Waenhuis - such a pleasure and he is so helpful and professional. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Milner Avenue Units"Port Elizabeth is 'n uitstekende toeriste bestemming. Die weer is wel iets wat ingedagte gehou moet word vir buitemuurse-aktiwiteite. "