Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Mooi area en baie sentraal. "

Steytlerville, Oos-Kaap

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"

Somerstrand, Oos-Kaap

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Cultural place, nice bookstore and museums. The valley of desolation is a must see, beautiful view!"

Humewood, Oos-Kaap

Aqua Marine Guest House

"Vriendelike mense. Naby nodige winkels vir basiese behoeftes."

Gonubie, Oos-Kaap

Ocean Bed

"Web information about Gonubie showed it to be really interesting for a short stay."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Daar is regtig niks naby Graaff-Reinet nie, wat dit 'n idillies en rustige wegbreek maak. Die Vallei van Verlatenheid is asemrowend met 'n ongelooflike uitsig oor die dorp en omgewing. "

Kinibaai, Oos-Kaap

Sea Otters Lodge

"Regtig asemrowend en aan te beveel ook die restaurant in Kini Bay."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Nice town, close to Camdeboo and Valley of Desolation. Good restaurants at walking distance. Would not recommend more than 2 days though, as the town is quite small. "

Colchester, Oos-Kaap

Sundays Mouth Guesthouse

"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."

Middelburg, Oos-Kaap

Witkrans Guest Farm

"Dit is 'n stil en netjiese dorp."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Baie om te doen en sien."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Dit was wonderlik. Verlief geraak op die dorp. Kan nou nogsteeds nie uitgepraat raak oor Graaff Reinet nie."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"True living en Mila's is 2 plekkies wat 'n moet is om te besoek. Die atmosfeer was fantasties en die kos nog beter!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Vriendelike, gawe inwoners met opregte gasvryheid. Ons kom beslis weer. "

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

The Sullies

"As jy rustigheid en kalmte soek is Morgensbaai die regte plek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Water Tower

"Oulike plekkie met verbasend baie eetplekke. Aangename en vriendelike mense."

Greenacres, Oos-Kaap

Hunters Lodge

"Te ver van strande - ideaal vir besigheidsmense."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Aloma House

"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."

Gonubie, Oos-Kaap

93 On Main

"Gonubie is in 'n rustige area en baie aangenaam."

Somerstrand, Oos-Kaap

Millard Crescent Guest House

"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."

Kabeljous, Oos-Kaap

Dio Dell 'Amore

"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

De Old Drift Guest Farm

"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."

Thornhill, Oos-Kaap

Bergrivier Eco Retreat

"Mountain bike heaven, lots of trails."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Aandster

"Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Aloma House

"Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great."

Blad
Blad 212 - Wys 6331 tot 6360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang