Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Selfs my studente dogters en my tienerseun het Reinet huis geniet. Dis 'n moet. Iets vir elkeen om te sien en te waardeer. En net een blok se stap van die gastehuis af."

Addo, Oos-Kaap

Zuurberg Mountain Village

"Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Allendale Farm Guest Cottage

"Opvallend dat al die mense Afrikaans praat en baie vriendelik en hulpvaardig is. Voorwaar 'n aangename paar dae daar deurgebring. Baie om te sien en bekostigbaar vir 'n gesin. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Pragtige plekke naby bv. Karoo-landskappe, die Uilhuis en Nieu-Betesda, genoeg om jou besig te hou. Ander gaste in die gastehuis kom gereeld hierheen vir paar dae vakansie in die omgewing. Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan toer."

Wavecrest, Oos-Kaap

Makisaki

"Akkomodasie is geskik vir 'n verskeidenheid soorte besoekers, sakereisigers, families asook toeriste. "

Gonubie, Oos-Kaap

Lollee's Cottage

"Pragtige plek, sal gou weer 'n draai maak, beslis nie genoeg tyd gehad om als te besigtig nie."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

84 on Himeville

"Netjiese en veilige area."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Baie mooi plekkie, sou langer kon vertoef."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

166 Cradock Street - De Kothuize

"Graaff-Reinet is 'n wonderlike toeristebestemming. Die dorp het 'n baie interessante geskiedenis, lyk voortvarend met heerlike 'coffee shops' en interessante winkels, terwyl die omgewing pragtig is."

Rhodes, Oos-Kaap

Kinmel Guest Farm

"Polisievrou baie vriendelik. Dorpie pragtig met die kultuurskatte."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Vriendelike diens in Afrikaans."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Ons kinders was op kriekettoer en het by die backpackers reg langsaan geslaap. Baie goeie akkommodasie. "

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

Addo Dung Beetle Guest Farm

"They have an excellent restaurant - delicious food. Neat facilities. Helpful staff. A wonderful experience."

Hogsback, Oos-Kaap

Maple Grove Cabin

"Ek was teleurgesteld met Hogsback. Dit het agteruitgegaan van wat ons 9 jaar terug daar was."

Wavecrest, Oos-Kaap

Bay Cove Inn

"Wonderlike plek, soveel so, dat ons 'n vakansiehuisie in Wavecrest gekoop het. En terwyl ons gesoek het na die huisie, het ons by Bay Cove Inn tuisgegaan! Wavecrest is stil en rustig met beeldskone see views en strande!"

Eersterivierstrand, Oos-Kaap

Angler's Paradise - House 1

"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"

Somerstrand, Oos-Kaap

Corner House Accommodation

"Stil woonbuurt naby die strandfront en casino. "

St Georges Park, Oos-Kaap

Valley Guest House

"Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Baie historiese besienswaardigheid. Sal graag weer Graaff-Reinet wil besoek en in een van die kothuise bly."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

10 Parsonage Street - De Kothuize

"'n Baie rustige dorp en die inwoners is baie vriendelik. Sal definitief weer daar 'n draai maak."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

Stable Cottages

"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "

Parsonsheuwel, Oos-Kaap

Port Elizabeth Guest House

"It's a very very beautiful place."

Somerstrand, Oos-Kaap

At Home Lodge

"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "

Queenstown, Oos-Kaap

Kelbricks B&B

"Pragtige omgewing - dorp self heelwat verwaarloos."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Tekort aan 'n keuse van bekostigbare restaurante. Slegs die Spur was maklik bereikbaar."

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Baie oulike plek skoon en goed geleë met goeie infrastruktuur."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

JBay Zebra Lodge

"The lodges are absolutely beautiful."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"Die moeite werd, oulike dorpie, vriendelike mense."

Somerstrand, Oos-Kaap

Alcyone

"Goed geleë en skoon."

Blad
Blad 211 - Wys 6301 tot 6330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang