Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Die Camdebo natuurreservaat is uniek en 'n moet vir besoekers. Die ou geboue van Graaff-Reinet is bekoorlik en die restaurante en museums uitstekend."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Oceanview @ Wilgers

"Lovely seaside village."

Addo, Oos-Kaap

Homestead B&B

"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Sun Villa

"Wonderful place. Me and my friends enjoyed ourselves."

St. Francis, Oos-Kaap

At The Beach Cottage Apartment

"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."

Cannon Rocks, Oos-Kaap

Sonskyn-hoekie

"Gaan kyk! Wonderskone strand!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

At Home Lodge

"Port Elizabeth is die plek om te gaan."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tamarisk 39

"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

The Graaff-Reinet Suites

"Camdeboo Nasionale Park - Valley of desilation en Nieu-Bethesta is die mooite werd om te besoek. Die dorp se architekture is besonder uniek"

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Hornbill's Nest

"Very beautiful, clean holiday destination."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

23 On Glen Guest House

"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Pragtige dorpie met pragtige mense. Verwag altyd die onverwagse."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Cottages20

"Die dorp is klaar. Kort 'n bietjie meer plekke om by te eet."

Keimond, Oos-Kaap

Kei Sands Resort Unit 18

"Residents are friendly and trying to make a difference, in spite of the dysfunctional Municipality. We were warned that there were limited facilities but I got take away with a cappuccino and soft-serve ice cream there. What more could one need?"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

84 on Himeville

"Strande baie skoon en netjies."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Wonderlike skoon dorp en heelwat te doen in en om die dorp."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Baie mooi plekkie."

Port Alfred, Oos-Kaap

Laid Back Family Beach House

"Port Alfred will always be our favourite destination."

Hogsback, Oos-Kaap

The Edge Mountain Retreat

"Gebruik die teerpad vir toegang. Ander paaie swak."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Emil

"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Klein dorpie in die Karoo."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Sparrow's Nest

"Jeffreysbaai is 'n baie gewilde toeristebestemming met baie om te doen."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"Overall Jeffreys Bay is not a bad place, just secure your parking area for vehicles."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang