Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"The Addo area is very quiet and rural but the elephant park and other nearby activities make up for that."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Brookes Hill Suites 238"Soos genoem, het ek eintlik maar net oornag, en familie besoek. So kan nie regtig kommentaar lewer uit n toeriste-oogpunt nie. Op die oog af 'n paar hoogtepunte afgewissel met 'n hele paar laagtepunte. Het wel 'n paar goeie eetplekke besoek."
"Eastern Cape tourism is highly underrated in this area as well as the next town Graaff Reinet. What a truly clean and spectacular part of the country. The most friendly people wherever we went. Great experience at the both the owl house and the fossil centre. More people need to visit this town."
"Dit is 'n baie oulike dorpie met baie besienswaardigede, soos die uil huis, fossiel uitstalling, pragtige kuns uitstallings asook baie lekker eetplekke. Die paaie is ook nie te sleg nie alhoewel daar wel potholes is."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering"Ek ken PE goed want ek het daar groot geword. Mense wat in PE vakansie wil hou sal 'n lekker tyd hê. Hul moet egter die onveilige areas vermy. Dit is maar so in alle dele van Suid Afrika. Die wind waai en dis lekker. Die mense is regtig vriendelik en oophartig. So asof hulle almal van die platteland oorspronklik afkom."
"Graaff-Reinet is een klein stadje met wat leuke gebouwen. Leuk voor op doorreis."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
65 @ 3rd"Baie stedelike agteruitgang, tans water tekort. Was daar vir matriek reünie, maar sal nie vakansie spandeer."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Makhanda is my home town, it is always good however the roads are terrible and always water problems no faults of the owners. I do think that it will hinder people to visit."
"Many other quiaint sights to see, on foot, apart from the Owl House in this Quirky town, welcoming locals, and lovely restaurants."
"Main roads and pavements around shops need attention. Municipality needs to tidy up. Lovely beaches for families."
"Pragtige skoon dorp en lekker om te hoor hoe kinders lag en gesels in die hoof straat."
"Nieu-Bethesda is een van my gunsteling dorpe in die land. Die rustige atmosfeer van die dorp is werklik 'n lafenis vir die siel. Die Uilhuis is 'n unieke ervaring en kan werklik aanbeveel word. Ek stap graag deur die dorp om 'n gevoel van die platteland te kry en was nog nooit teleurgestel deur die vriendelikhed van die inwoners nie. As jy nog nooit in Nieu-Bethesda was nie, is dit jou verlies. Maak gerus daar 'n draai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"The place is beautiful and clean with friendly staff."
"Pragtige dorp,maar strate is in 'n treurige toestand. Het heerlik by The Shed gekuier!"