Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tamarisk 39

"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

The Graaff-Reinet Suites

"Camdeboo Nasionale Park - Valley of desilation en Nieu-Bethesta is die mooite werd om te besoek. Die dorp se architekture is besonder uniek"

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Hornbill's Nest

"Very beautiful, clean holiday destination."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

23 On Glen Guest House

"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Pragtige dorpie met pragtige mense. Verwag altyd die onverwagse."

Koffiebaai, Oos-Kaap

Cottages20

"Die dorp is klaar. Kort 'n bietjie meer plekke om by te eet."

Keimond, Oos-Kaap

Kei Sands Resort Unit 18

"Residents are friendly and trying to make a difference, in spite of the dysfunctional Municipality. We were warned that there were limited facilities but I got take away with a cappuccino and soft-serve ice cream there. What more could one need?"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

84 on Himeville

"Strande baie skoon en netjies."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Wonderlike skoon dorp en heelwat te doen in en om die dorp."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Baie mooi plekkie."

Hogsback, Oos-Kaap

The Edge Mountain Retreat

"Gebruik die teerpad vir toegang. Ander paaie swak."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Emil

"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Klein dorpie in die Karoo."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Sparrow's Nest

"Jeffreysbaai is 'n baie gewilde toeristebestemming met baie om te doen."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"Overall Jeffreys Bay is not a bad place, just secure your parking area for vehicles."

Glengariff, Oos-Kaap

Champagne Shores

"Beste plek in Oos-Londen area."

Glengariff, Oos-Kaap

The Aloe House

"Beautiful place, could maybe just use a shop, otherwise perfect."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Bella Vista 6

"Net bekommerd oor die toestand van die paaie."

Cannon Rocks, Oos-Kaap

Deze Plaats

"Rustig met ongelooflike natuurskoon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Mooi dorp. Wens ons kon langer bly en meer besienswaardighede besoek."

Lady Grey, Oos-Kaap

Mayfair Mountain Lodge

"Baie lekker eetplek redelik naby Mountain Charcoal."

Addo, Oos-Kaap

River Front Estate

"The Addo area is very quiet and rural but the elephant park and other nearby activities make up for that."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Woodlands Cottages and Camping

"So much to do. Fabulous shops. And beaches and walks."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Brookes Hill Suites 238

"Soos genoem, het ek eintlik maar net oornag, en familie besoek. So kan nie regtig kommentaar lewer uit n toeriste-oogpunt nie. Op die oog af 'n paar hoogtepunte afgewissel met 'n hele paar laagtepunte. Het wel 'n paar goeie eetplekke besoek."

Burgersdorp, Oos-Kaap

Oaktree

"Baie skoon en vriendelik. Ek dink veilig en geskiedkundige dorpie."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Eastern Cape tourism is highly underrated in this area as well as the next town Graaff Reinet. What a truly clean and spectacular part of the country. The most friendly people wherever we went. Great experience at the both the owl house and the fossil centre. More people need to visit this town."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang