Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 2877 resensies.
Mariette H. - 31st December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Plekname kort verf om bemarking te bevorder.
Pieter B. - 30th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lekker skaapvleis by Kamdebo Slaghuis. Heerlik geëet by Coldstream Restaurant. Kamdebo Park en Vallei van Verlatenheid 'n absolute moet.
Francois G. - 30th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Fascinating and great escape.
Chantelle D. - 30th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Lekker klein dorpie met vriendelike mense en stories. Die sterrekyk kan mens vir niks verruil nie
Jacqueline B. - 29th December 2017
staying in Uitenhage, Oos-Kaap
A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House.
Nico E. - 29th December 2017
staying in Sunnyridge, Oos-Kaap
Waarde vir geld en baie naby aan lughawe!
Jaynie N. - 29th December 2017
staying in Joubertina, Oos-Kaap
Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies.
Piet C. - 29th December 2017
staying in Mill Park, Oos-Kaap
Fantasties!
Derek F. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die dorp en die Kamdeboo Nasionale Park regverdig beslis meer as een dag se besoek.
Aubrey C. - 28th December 2017
staying in Thornhill, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel.
Burtie V. - 28th December 2017
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Baie, mooi, rustige dorpie met geskiedkundige geboue.
Martin En Jenny K. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons besoek Graaff-Reinet gereeld, en dit bly steeds 'n sjarmante vakansie bestemming.
Steyn V. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie interessant en goed onderhoude dorpie met goeie restaurante. Het ook die Valley van Verlatenheid besoek, definitief moeite werd.
Marius S. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Te min restaurante wat saans oor die Feestyd oop is. Mense loop na middernag deur woonbuurte en skreeu vulgêre aanmerkings.
Santie W. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ek is mal oor Graaff-Reinet en sal definitief weer in die dorp bly.
Fanie B. - 28th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Wow! Ongelooflike ervaring gewees om Nieu-Bethesda te besoek! Uil-Huis was 'n hoogte punt, maar al die ander plekke was net so lekker. Die bier brouery was dit heerlik onder die bome!
Gerda G. - 28th December 2017
staying in Walmer, Oos-Kaap
Baie interessant.
Johan B. - 28th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Hou jul pragtige dorp skoon!
Martin E. - 28th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Daar is geen vulstasie of teller, dus maak seker voertuig het vol tenk brandstof en genoeg kontant in die beursie.
Owen A. - 27th December 2017
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Dis 'n lieflike plek om te oornag wanneer jy ook al van Bloemfontein of George ry om oor te bly.
Marius D. - 27th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Stunning plek.
Andre V. - 27th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Great dorp om te stop en te eet. Besoek ook die Valley of Desolation.
Edith D. - 27th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nie lekker plekke om iets vinnig by te sit en eet nie.
Tarah D. - 26th December 2017
staying in Jansenville, Oos-Kaap
As jy verby die omliggende dele kyk en Jansenville waardeer vir die plaas atmosfeer sal dit 'n fees wees om meer as een dag daar te vertoef.
Terssa C. - 26th December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Selfoonseine is nie goed nie. Dit sal ook help indien meer plekke van 'n kaartstelsel gebruik maak om rekeninge te betaal aangesien nie baie mense meer groot bedrae geld saamdra nie.
Michelle O. - 26th December 2017
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Extreme unfriendly town.
Johan H. - 26th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Lieflike dorp. Gawe mense.
Nadine L. - 26th December 2017
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Dis een van die mooiste dorpies waar ek al was in Suid-Afrika.
Marilize S. - 25th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons is gaande oor Graaff-Reinet en kom kuier hier verby met elke kans wat ons kry.
Gert V. - 24th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Enige geskiedenis liefhebber se droom!
Ingrid V. - 24th December 2017
staying in Aberdeen, Oos-Kaap
Bring jou kamera!
Lydia K. - 24th December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal defnitief weer daar bly. Polka eetplek waar ons middagete gaan eet het, was uit 'n boek.
Hannes P. - 23rd December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
'n Aandoen by Our Yard is 'n moet.
Debbie M. - 23rd December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
The museums were very beautifully looked after and informative. However, the town is no longer what it used to be in appearance. Safety in numbers only.
Johan E. - 23rd December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nieu-Bethesda het al ons verwagtinge ver oortref. ‘n Ongelooflike ervaring.
Carel C. - 23rd December 2017
staying in Oviston , Oos-Kaap
Nie veel om te sien nie.
Stefan V. - 23rd December 2017
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Hierdie dorp is 'n juweel. Moenie vir almal vertel nie.
Nic P. - 23rd December 2017
staying in Middelburg, Oos-Kaap
To us it was perfect.
Elbie N. - 23rd December 2017
staying in Oviston , Oos-Kaap
Sal heerlik by dam kan visvang en diere kyk. En net 'n rustige omgewing vir ontspan.
Geurt B. - 23rd December 2017
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Daar is twee plekke nl. die Uilhuis en Bethesda Art Centre (kleurling kunstenaars met uitstekende kunstige storielyn) om te gaan ervaar. Die ander kuns plekke blyk so arrogant te wees dat hulle nie in toeriste tydperk hul kunsgalerye hoef oop te maak nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za