Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Graaff-Reinet het sy outydse prag verloor soos enige ander kleindorpies regoor die land, Wes-Kaapse dorpies uitgesluit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
420 on Cape"Gqeberha is a very beautifully place to be. Thank you, indeed it is a friendly city."
"Beautiful little village on the sea. Very friendly and safe environment. Lots of outdoor activities"
"Daar is vreeslik baie dinge om te doen. Wat ek mis is restaurante en kruideniersware winkels, maar verstaan dat dit seker te moeilik is om daar 'n bestaan te maak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Hobie Beach Guest House"We loved Port Elizabeth! First time there and we will definitely go back."
"Fantastiese natuurskoon en baie rustige atmosfeer. Goeie restaurante. Sal Hogsback weer besoek om verder te ontdek. Jammer dat die veelbesproke feetjies verhuis het."
"Very interesting historical buildings that are well preserved. A nice little museum and old buildings that can be visited. The town has character."
"Dit is 'n plek wat mens in jou leeftyd wil sien en nie noodwendig weer na sal terugkeer nie."