Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"Lieflike plattelandse dorpie, met heelwat aktiwiteite veral vir gesinne."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda het ons verras. Pragtige kerk, mooi omgewing, die Uilhuis is uniek. Sal beslis weer besoek!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"The big attraction of the Owl House was what it was but not my sort of thing. Just loved the smallness of the village and how it survived before becoming a tourist attraction. Pity about the Village Inn which was the only place to eat. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Middle Street Manor

"Goeie geskiedkundige dorpie. "Our yard" is 'n goeie en lekker eetplekkie. Great koffie vir die oggend se vroeg op en ry."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Serendipity Selfsorg

"Gqeberha is nie my gunsteling plek nie, maar daar is baie om te doen in die omgewing."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Pefekete oorstop plek, was 'n een nag oorstop, geen idee wat in die omgewing te doen is nie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Stone Olive Guesthouse

"It's a good holiday destination."

Middelburg, Oos-Kaap

Nguni Country Lodge

"Oulike dorpie maar ons het ongelukkig nie tyd gehad om behoorlik die dorp te verken nie, maar Janina het ons vertel van die geskiedenis."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

65 @ 3rd

"There is avlot of charismatic places to explore in this city. Apart from the malls that we all are familiar with, there are gems that pass time in a blink of an eye, always leaving you wishing you had more time there."

Steynsburg, Oos-Kaap

Croydon Cottage

"Very small town with nothing really to see, but Croydon was a very convenient overnight stop for traveling through. Peaceful and beautiful garden"

Keimond, Oos-Kaap

The Kei Mouth Guest Lodge Collection

"Ideaal as gesoek word na 'n stil wegbreek. Fantastiese natuur, strand en omgewing wat gewag word om ontdek te word via jou voertuig, te voet, fiets of perd. (Perdry-ritte hoogs aanbeveel)"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Ou dorpie, het die plekkie geniet."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Marine Drive 49

"Dit was een van my beste uitslaap vakansies. Port Elizabeth is 'n baie vriendelike stad. Die motoriste is baie beskaafd op die pad. Die winkel en besigheid personeellede is vriendelik. Die area waar ek was is goed versorg en asemrowend mooi."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Elke keer as ek dit besoek is dit spesiaal. Geskiedkundige besienswaardighede is wonderlik."

Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa

"Dit is vir seker 'n dorp vir vissermanne. Ons was 16 jaar terug daar en so baie het verander. Die strande is vuil en daar is baie glas en bottels op die strande. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar dis beslis nie die mooiste deel van die Wilde Kus nie. Dis nou 'n dorp en die village-gevoel is weg en met dit is daar min kontrole en trots oor die netheid van die strande en staproetes. Die enigste highlight is om die vliegveld te besoek. Dit is op 'n baie hoë berg met die mooiste views geleë."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"So hartseer dat die paaie in so slegte toestand is."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Besoekersvriendelik. Groot pogings word aangewend om die dorp netjies te hou."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Country Getaway Deer Park Estate

"The city can do more to boost its tourist attractions - add some more fun and adventure. Monuments are a little boring."

Oos-Londen, Oos-Kaap

3 On Bayview

"Sal aanbeveel dat gaste eerder in Gonubie akkommodasie boek as in Oos-Londen se middestad."

Port Alfred, Oos-Kaap

3040 on Freshwater

"Lieflike omgewing met mooi skoon strande"

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Willieweggie

"Great getaway. Lovely beach and restaurant at the deck/hotel. Ideal family holiday."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Bell House Akkommodasie

"Pragtige plek om te oornag as jy PE se kant toe reis. Bietjie verder as halfpad."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Gerald Street Self-catering

"Interesting environment. The city was very informative; beautiful city and felt relatively safe."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang