Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Ons was nie daar vir vakansie nie, so my indrukke kan die regtig akkuraat wees nie. Daar was sterk sekuriteitteenwoordigheid by die strand wat die indruk skep dat dit veilig is om daar te loop. Ons was by die Quigneystrand gebied."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Serendipity Selfsorg"As 'n ou Despatcher is ek teleurgrsteld oor die agteruitgang en haglike toestand van PE en omliggende dorpe. Alles in uiters swak toestand, paaie vol slaggate, verkeersligte buite werking, paaie gebrand en werklikwaar 'n seer oog om te aanskou. Die eens pragtige PE en omliggende dorpe het regtigwaar 'n finansiële inspuiting en Goddelike ingryping nodig om te floreer."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met unieke en pragtige historiese geboue. Die netheid van die dorp (oral waar ons geloop en gery het) het ons beslis opgeval en ons hoop die dorp kan daarop voortbou."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Cape Cod Accommodation"The part of Cintsa where you are situated was most beautiful. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Olde House"It is a good place with lots of activities and places to see."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
At Sta-Plus Guest House"Summerstrand area was neat and seemed well maintained."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Road Lodge Gqeberha Airport"Het alles wat jou hart begeer."
"Graaff-Reinet has seen a great revival since I was last here. I was pleasantly surprised!"
"Gunobie was a very small town, we were pleasantly surprised at how clean and tidy the area was."
"St. Francis is propvol dinge om te doen met asemrowende natuur- en see-uitsigte. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Pragtige dorp met soveel geskiedenis. Asemrowende uitsigte rondom die dorp."