Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6660 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Road Lodge Gqeberha Airport"Het alles wat jou hart begeer."
"Graaff-Reinet has seen a great revival since I was last here. I was pleasantly surprised!"
"Gunobie was a very small town, we were pleasantly surprised at how clean and tidy the area was."
"St. Francis is propvol dinge om te doen met asemrowende natuur- en see-uitsigte. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Pragtige dorp met soveel geskiedenis. Asemrowende uitsigte rondom die dorp."
"Graaff-Reinet is 'n mooi, klein plattelandse dorpie, wat ideaal geleë is, om die Kamdebo Nasionale Park, sowel as die Vallei van Verlatenheid te besoek! Die aanbied van die 5 km parkrun elke Saterdag op die Mountain Drive is beslis 'n aanwins vir Graaff-Reinet."
"Beautiful surrounding scenery. Town looks very rundown but we were just driving through. "
"Pragtige dorpie met 'n verskeidenheid van baie mooi gastehuise en eetplekkies. Hello You is ons gunsteling vir ontbyt, middag- en aandetes. Net buite die dorp is Vallei van Verlatenheid wat beslis 'n besoek werd is."
"As jy 'n natuur liefhebber is en van stap hou is dit die ideale plek om te besoek. Daar is soveel interessante plekke om te besoek en dinge om te doen dat 'n naweek te kort is."
"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Palace Guest House"Water beskikbaarheid en beurtkrag is 'n probleem vir en by almal. "
"We found the walking trails need some maintenance, the routes are not very clear and we are experienced walkers."