Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"First time in Jeffreys Bay, and it stole a piece of my heart. Will definitely be back ASAP."
"Die paaie is nie so maklik toeganklik nie, maar dit verseker 'n rustige vakansie, weg van steurings. Dit is egter kort afstand na die naaste kusdorpies vir 'n uitbreek, restaurante, voorraad, ens."
"Baie mooi dorpie. Vriendelike inwoners en dorpie se strate is skoon. Die kerk is die hoogte punt en ons was bevoorreg om binne die kerk te gaan kyk."
"This is not your typical tourist destination, but if you want to get away from everything and experience the Karoo, this is the place!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Garden Cottage"Beautiful area but very busy during December."
"Ek voel hulle kan aandag daaraan gee dat eetplekke later oop is om by te eet of te bestel."
"Die effek van Covid en lang tye sonder reisigers was merkbaar."
"Baie skoon, maar wind waai baie, andersins baie ander dinge gedoen."
"Ons is steeds in 'n lockdown en besighede gryp nie die kans aan om van toeriste se geld gebruik te maak nie. In Europa werk almal gedurende die seisoen hulle besimpeld om geld te maak. In Suid-Afrika is hul skynbaar bietjie lig in die broek. As die klok 13:00 slaan op 'n Saterdag sluit hulle hulle deure en steek eers weer Maandag hul neuse daar uit. Ek is gereed om te spandeer en my deel vir klein besighede te doen, helaas is hul skynbaar tevrede met wat hul het. Hou dan op met kla en steek hand in eie boesem."
"Daar is min dinge te doen tensy jy 'n 4x4-voertuig het. Ons navrae na die info sentrum was onbeantwoord so nie te veel doendinge nie."
"Dis lekker vir gesinne wat wil wegkom van die gejaag. Kinders kan perdry, op die strand speel en daar is nie 'n oorvloed van mense nie."