Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu Bethesda is off the beaten track and the last section of the road to get to the village is a bad corrugated dirt road. This was my first visit to Nieu Bethesda which is an interesting village. I would make sure beforehand which museums and places of interest are open and when, before booking accommodation, as not everything is open all day and every day. The information on their tourist website is out of date. Take enough cash as the crafters outside the Owl House sell their special creations there. All crafters were friendly, not pushy and very proud of their wares. A very poor community in dire need of tourists for upliftment."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Angels Rest

"Voel nie baie veilig in sekere dele van die dorp nie. Maar dit is 'n probleem by al die plekke en nie by PE alleen nie."

Hogsback, Oos-Kaap

Bramber Cottage Living With Joy

"Lieflike bergdorpie met baie te sien en baie staproetes om te neem om die natuurskoon te waardeer. Die dorpie maak eers later oop, maar dit dra by tot ’n algehele ontspanne atmosfeer. Dit is beslis ’n dorp om te aanskou tydens blomtyd van die Azaleas (Oktober). Die restaurante is topklas en die mense laat jou vinnig soos een van hul eie voel."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Lunch at Pionier Restaurant was excellent. Enjoyed the golf course. Interesting visit to Karoo Taxidermy."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Sundays Karoo Guesthouse

"Mens het meer as net 1 dag nodig om die dorp te verken. Baie interessante winkels."

Lady Grey, Oos-Kaap

Millers Wood Cabins

"A small pretty town in the mountains, a great stop on a journey. Pretty with neat houses and a well-stocked grocery store with all you need. The road out to Ficksburg has severe potholes, but going into Lady Grey is fine."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Victorian Square Guesthouse

"Yes for short stay - 2-3 days."

Port Alfred, Oos-Kaap

The Beach House

"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Die plek is netjies en goed versorg. Die was goed om te sien hoe goed die geskiedkundige plekke bewaar en versorg word."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise Self-Catering Units

"J-Bay has an awesome restaurant called Kitchen Windows that was recommended by our hosts. It was a pleasant experience, excellent food, atmosphere and hosting."

Port Alfred, Oos-Kaap

Cob Cottage

"Sal binnekort weer besoek."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Lazydaze

"Ideale vakansiedorp, pragtige kuierplekke met natuurlik van die wêreld se beste branderplankgolwe."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Die dorp kom ongelukkig effe verwaarloos voor, en die strate moet beslis herstel word. Daar was stootskrapers besig om een van die strate op te ploeg, vermoedelik met die oog op die munisipale verkiesing."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Bied verskriklik baie vir 'n goeie wegkom van stadsgejaag."

St. Francis, Oos-Kaap

Palamos On Sea

"Kan nog baie uitbrei nie, die informele nedersetting naby die vakansiehuise mag dalk negatiewe impak het."

St. Francis, Oos-Kaap

Milkwood Way

"Mooi, rustig en lekker."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Cathy's Guest House

"Nice and close to Mountain Zebra National Park and half the price."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Aberdeen se ligging is ongelukkig tussen êrens en nêrens. Maar na 'n lang dag se reis is dit 'n verwelkomende sig. Dit is 'n klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar die rustigheid van die dorp en die mense laat jou ook sommer kalmeer. Ongeag die droogte is dit nog steeds 'n plek met vriendelike mense!"

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Indigo Apartment

"If you want a relaxed seaside holiday in a gorgeous little town, this is your place. If you need the highlife, I'd say it's not for you. Relax and unwind, walk, swim, fish. Good eateries in town. Lovely, friendly people too. What is extra nice is that there are other towns reasonably close and you can explore those if you need more than sun, sea and sand. Plenty of interesting little shops around too, but there are not big malls and nightclubs! Great place."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

FlipFlops and TreeTops

"Dis waar ons roots lê. Ek sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou. Saam my sussie het ons ons kinderdae beleef."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Owl Nest House

"Very interesting and charming small town with very friendly people. It is well worth a visit. We stayed for 2 nights and I'd recommend staying a bit longer."

Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm

"Baie mooi area, mense mis baie uit."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Moenie die Vallei van Verlatenheid misloop nie. Dit is ongelooflik met wonderlike uitsigte oor die dorp en die Kamdebo Nasionale Park."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Heaven Scent

"Baie mooi strand en strandmeer. Baie mooi natuurskoon en die dorp se mense is werklik baie vriendelik. Het baie veilig daar gevoel. Weet nie of daar genoeg fasiliteite vir mense met kinders is nie. Laasgenoemde was nie vir ons ’n probleem nie, maar ons kon ver gaan stap sonder enige bekommernis."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."

Steynsburg, Oos-Kaap

Croydon Cottage

"Not much in Steynsburg. Bad roads. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Heath Villa

"Quiet and clean city. Love the place, but the wind ..."

Aberdeen, Oos-Kaap

De Denne

"Aberdeen kan meer doen om toerisme te bevorder - dit is 'n onontdekte juweel van die Karoo."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell 4B

"Die St. Francis Brewery se vis en calamari is die beste!"

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang