Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.

Oos-Kaap

Klipfontein Farm House

"Wide open spaces."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ocean Symphony

"Baie mooi plek. Het nie so lekker deur die dorp gegaan nie omdat ons rede vir daar wees begrafnis was so ons was heeldag op die plaas gewees. Dis hoekom ons weer wil gaan om te kuier. My kollega beplan om daar huis te koop eintlik."

Patensie, Oos-Kaap

Ripple Hill Hotel

"Daar moet besef word dat 'n besoek aan die area werklik beperkte geriewe het en bied en met die regte gesindheid en ingesteldheid beleef 'n mens rustigheid, weg van die stad se onpersoonlikheid en gejaag."

Port Alfred, Oos-Kaap

Panorama Guest House

"Ons is bewus van die watertekorte in Port Alfred. "

St. Francis, Oos-Kaap

Little c House

"Klein genoeg om te rus en bedrywig genoeg met markte en eetplekke vir reënerige of winderige dae."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Abaco

"Very nice, except when it's windy."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Uitstekende etes en diens by Drosdy Hotel teen goeie pryse."

Middelburg, Oos-Kaap

Starry Nights

"Geen ordentlike winkels behalwe n klein Spar. Sorg vir jou eetgoedjies voor jy daar oorbly."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Ons het nie tyd gehad vir rondry nie. Slegs oorgeslaap op pad Kaap toe."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Remini

"Jeffreysbaai is 'n baie spesiale, pragtige dorp met die mooiste strande."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Owl Nest House

"Was bietjie teleurgesteld, die Uilhuis het toegemaak een uur op 'n Dinsdag so ons kon dit nie sien nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Schoenmakerskop Apartments

"Iets van alles om te doen in Gqeberha. "

Dordrecht, Oos-Kaap

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat ons weer sal besoek."

St. Francis, Oos-Kaap

Milkwood Way

"Pragtige dorp met die mooiste privaat hawe. Gaan eet gerus vars calamari en vis by Chokka Block op die hawe en kyk hoe kom haal die otters vroegaand vir hulle vis."

Port Alfred, Oos-Kaap

Alfred View Guest House

"Good place to take your mind off things."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Meerkat

"Die pad soontoe is prentjiemooi. Die dorp besonders. Enige toeris se droom."

Oos-Londen, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

La Caribe 55

"Die mense is so vriendelik. Dit was 'n besonderse lekker vakansie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Remini

"Hulle moet die paaie reg maak."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Doornberg Guest Farm

"Nieu-Bethesda is 'n juweel. Ons sal teruggaan."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Goed ingerig en skoon."

Port Alfred, Oos-Kaap

Cob Cottage

"Small and nice town with very cool beaches. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Graaff-Reinet is a hub of information on the origins of South Africa and is an amazing heritage site."

Blad
Blad 84 - Wys 2491 tot 2520
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang