Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Beautiful scenery around Nieu Bethesda. It is worth doing the drive even if you did not want to do anything else in the village. The restaurant we visited (Waenhuis) was excellent. The buildings are charming and the village seems to be growing in attractions. It is certainly worth visiting for a couple of days at least."
"If you're wanting peacefulness and mountains then it's great. There is a 55 km gravel road that takes you through the mountains; an absolute must if you in that area."
"Jeffreysbaai stel ons noot teleur nie, almal is vriendelik, dorpie mooi skoon en altyd ietsie om te doen. Tapas se kos was heerlik!"
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
African Safari Lodge"Nooit besef dat daar so baie 'hidden gems' is in Grahamstown nie. Almal neig gewoonlik kus se kant toe vir wegbreek. Maar hierdie area is perfek vir 'n wegbreek in die berge."
"Besoek gerus maar moet nie luuksheid verwag nie. Vriendelikheid en gerief is die wagwoord. Inwoners kry swaar so ondersteun asb. Toerisme sal die dorp aan die lewe hou."
"Gaan draai definitief by Tappas restaurant vir die seekos!"
"Is beslis die moeite werd om hier oor te bly op pad huis toe, of voordat 'n reisiger in die berge in beweeg. Die bestemming gaan baie populêr raak, aangesien die area rondom Rhodes en Naudes Nek eersdaags ingesluit gaan word as RSA se nuutste SANParks."
"Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Die dorp het oor die algemeen maar agteruitgegaan."
"Visitors should book in at Die Tuinhuisie, buy meat and biltong at the butcher, braai and take a drive through the lovely passes, the roads are perfect."