Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Outsiders B&B

"Sal enige dag weer gaan!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Pragtige dorpie. Met die mooiste kerk."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Outsiders B&B

"Unieke Karoodorpie met 'n juweel van 'n museum en interessante fossieltoere. In Augustus/September 2021 was besoekure baie beperk en deurreisigers kon maklik verniet die hele pad ry en voor toe museums omdraai. Goeie restaurante, maar doen vooraf navraag oor beskikbare tye. Daar word nou aandag geskenk aan beter toeganklikheid, maar doen liewer vooraf navraag. Die pad na Nieu-Bethesda naaste aan Graaff-Reinet is geteer tot amper in die dorp en gryspaaie na en van die N9 was goed in September 2021."

Oos-Kaap

Toll Inn Guest Farm

"Ons sloertoer in 'n stukkie Oos-Kaap was 'n fees en belewenis!"

Oos-Londen, Oos-Kaap

9 Coogee Bay

"Jy moet navorsing doen en weet waarheen om te gaan!"

Kirkwood, Oos-Kaap

Cleveland Guest Farm

"Kirkwood is ’n pragtige dorpie."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Ons sal Middelburg in die toekoms gebruik om te oornag op pad na George en Kaapstad."

Oos-Londen, Oos-Kaap

3 On Bayview

"Gonubie is beautiful."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Kiepersol

"Ons het 'n jaar terug vir die eerste keer Oos-Londen besoek en ons is verslaaf. Wanneer die geleentheid hom bied, is ons vinnig in die kar vir 'n heerlike naweek en was nog nie een keer teleurgestel nie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Gaan agteruit en baie bedelaars."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Villa Delfini B3

"As die weer net beter was, was dit 'n 10 ster-vakansie."

Oos-Londen, Oos-Kaap

9 Coogee Bay

"East London is definitely home away from home."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Check opening hours with restaurants, museums etc. before you travel. Unfortunatly due to Covid opening times have changed and times on websites are not necessarily applicable. Would recommend spending 2 nights at least to allow some flexibility."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Middelburg, soos menige ander dorpe, het sterk toeriste moontlikhede maar dit word nie ontgin nie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Mondu Guesthouse

"Pragtige omgewing en uiteetplekkies."

St. Francis, Oos-Kaap

The Sands

"Besoek gerus St. Francis."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

14th On West

"Best travel destination by far!"

Port Alfred, Oos-Kaap

Pyramid House By the Sea

"Beautiful town for weekend away and its all activities."

Burgersdorp, Oos-Kaap

Seisoen Guest House

"Die dorp self is skoon en netjies. Mal oor die geskiedenis van die dorp, ou geboue en daar was 'n "live jazz show" die Saterdag-aand, wow, die klein plekkie is lewendig. Ons het die grondpaaie om die dorp verken - 'n beeldskone, prentjie-mooi wêreld."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Neptunes Terrace 44

"Erg agteruit gegaan vandat ons laas hier was. Duidelik is netheid en aandag aan straatoppervlaktes geen prioriteit vir die munisipaliteit nie. Baie teleurstellend!"

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Goed vir oornag tydens 'n lang reis. Goeie restaurant met heerlike kos."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Die Celtis Restaurant is aan te beveel vir heerlike kos en atmosfeer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Bay Inn

"Dankie vir Gqeberha se vriendelike mense."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Lands End Kenton

"Lovely town, felt safe, friendly residents, lovely bakery and beautiful beach options."

Port Alfred, Oos-Kaap

Pyramid House By the Sea

"Beautiful beach and surrounding areas. Not enough restaurants open in the evening."

Blad
Blad 88 - Wys 2611 tot 2640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang