Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Wat 'n rustige, karaktervolle, pragtige historiese dorpie met heelwat besienswaardigehede. Dit is 'n besoek wat die moeite werd is."
"Die dorp was nog altyd 'n oorslaapplek vir ons as gesin en die ikoniese kerk bly 'n aantrekkingspunt. Die dorp is skoon en daar is orals is klein winkeltjies wat plaaslike, handgemaakte items verkoop. Daar is ook verskeie plekke waar jy 'n regte Karoo-ete kan geniet."
"Guests gets first choice and are always on the mind of the people abound happiness and relaxing."
"Lekker kos. Baie lekker dorpie vir ontspan en visvang. Sal weer soontoe gaan in die somer. Jammer oor die Covid19."
"Eastern Cape roads are in a sad state. A lovely little town, people in general are very friendly and helpful, we had a pleasant stay. Very nice Italian restaurant on the main street. "
"It was a pity most of the town was closed. I think there were a lot of disappointed people in town that had travelled far to see the different venues and there were no notices on websites stating that they were closed."
"Ek sien nie Graaff-Reinet regtig as 'n toeristebestemming nie. Dis meer 'n oornag of 1-2 dae besoek aangesien daar nie veel is om te gaan sien of doen nie."
"Net jammer a.g.v. Covid was geen besienswaardighede oop nie en ons kon ook nie hul restaurante ondersteun nie. Die ervaring by 'n restaurant oorkant die Uilhuis was uiters teleurstellend. Die deur was oop, dit was so net na 4. Op hul website/Facebook toon hul aan hul is tot 07:00 oop, maar toe ons ingaan toe laat hulle ons weet hulle is toe, ten spyte van die feit dat die personeel almal met pizzas voor hul gesit het by een tafel en lekker gekuier het."
"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."
"Graaff-Reinet met sy besienswaardighede en restaurante is ’n mooi dorp om te besoek. Die Vallei van Verlatenheid is ’n moet. Net jammer dat museums met lockdown vlak 4 gesluit was. Dit sal goed wees indien die dorpsraad dalk ook dringender aandag kan skenk aan ’n klompie bergies in die middedorp wat ’n mens lastig val."
"Hogsback is a beautiful little place. The locals are very friendly and restaurants are reasonably priced! Scenery is beautiful! It would be advisable to not go in a normal car because the roads are bad, especially after it has rained!"
"Ons was op pad deur Queenstown en dit was lockdown, so nie veel om te doen nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Lekker plek vir vakansie."
"Wonderlike dorp en het so lekker geëet! So vriendelik en Vallei van Verlatenheid was ongelooflik. Bly het tyd daar spandeer. Gaan definitief terug. Was heerlike belewenis."