Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Pretty, well-preserved town despite a malfunctioning municipality. Hats off to all private citizens for their sterling efforts."
"Die oorspronklike ou geboue en strate laat die gevoel van tyd wat stil gestaan het. Fantasties!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Garden Sanctuary Suites"Peaceful and friendly environment."
"Very clean town. The pavements could do with fixing up and the town needs more casual type cafe's but overall it's a great place to stay and lots of amazing places to visit."
"Baie interessante dorpie met verskeie "dele". Ook die hawe waar die meeste chokka vangste in Suid-Afrika hanteer word."
"Die dorp word vernietig deur duisende vragmotors wat daardeur ry en die paaie vernietig!"
"Pragtige dorp, mooiste argitektuur, stil en vreedsaam. Wens die plaaslike regering kan belê om die dorp in stand te hou en die mooi geboue na volle glorie te herstel."
"Mooiste, skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd gesien het. Lieflike, stil omgewing."
"All I can say is wow. First timers and will definitely be back. You can see so much and when we returned we felt so relaxed."
"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
"Lovely town, friendly people and loads to see. Valley of Desolation was crazily windy, but so worth the trip."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View"One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there."
"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."
"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."
"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"
"Pragtige plekkie met heerlike swemplek en veilige mond-area vir kleinerige kinders. Dis 'n baie oulike dorpie, en ook die koffiewinkel, Rustic Rose, is baie oulik ingerig vir kindertjies om veilig te speel terwyl ouers rustig kuier. Baie oulike plekkie, ek dink net hy kan VOL raak oor seisoentyd."
"Vriendelike mense! Baie lekker gekuier. Heerlike roomys geëet by die roomysplekkie by die Skulpiemuseum."