Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.
"Fantastic beaches and lagoons. Village atmosphere, far from the crowds and stress."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Blueviews @ Brookes Hill Suite"Dit was my heel eerste besoek aan Port Elizabeth, en ek moet se ek is so verlief op die plek, en gaan binnekort verhuis. Die strande is puik en baie netjies en skoon."
"Daar is nog so baie plekke om te besoek, wat ek beslis sal doen wanneer ek weer daar aandoen."
"Was net 'n bietjie teleurgesteld dat die supermarkte al 7uur toe gemaak het, want ons het net na 7 die aand ingeklok."
"Ek sou graag as 'n toeris wil terugkeer en al die besienswaardighede en winkels kom besoek. Die dorp is baie mooi."
"Wish the municipality would improve on the entertainment/recreational facilities and at least have KFC for fast food, especially for visitors and local community. Create some job opportunities for those in and around the town."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Angels Rest"Port Elizabeth en omgewing is 'n pragtige deel van ons land vir vakansie."
"Eerste keer wat ons in Jeffreys vakansie hou. Dit het vir seker op ons gegroei. Was geskok oor die informele area waardeur mens moet ry om by ons verblyf uit te kom. Dis regtig die enigste negatiewe ding. Ons het probeer om soveel moontlik restaurante te verken, Infood, Walskipper en Kitchen Window was die wenners. Ons is fynproewers met hoë standaarde, maar hulle kos en pryse is uitstekend."
"Pragtige juweeltjie in die berge. En ons kon gesinsfoto's laat neem, wat 'n verrassing vir so 'n klein dorpie!"
"Beslis die moeite werd om te besoek, besonderse plattelandse dorpie uit 'n era wat verby is, maar baie goed behoue gebly het weens die ooglopende aktiewe gesindheid van eienaars en inwoners."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Angels Rest"Maak strande skoon soos in Blue Horizen Bay - hulle is trots op hulle strand."