Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Meerkat

"Lieflik en interessant."

Kenton-on-Sea, Eastern Cape

Woodlands Cottages and Camping

"Lovely seaside town with some great restaurants."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Camdeboo Cottages

"Wonderlike historiese dorp wat op almal se wenslys behoort te wees."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Mike Heroldt 28

"Die dorp is besig om vinnig agteruit te gaan."

St Francis, Eastern Cape

Milkwood Way

"Pragtige dorpie. Ons trek einde Julie soontoe. "

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Timoak

"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

FlipFlops and TreeTops

"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."

St Francis, Eastern Cape

Palms on Ibiza

"Baie baie mooi omgewing sal weer soontoe wil gaan."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Denmark Farm Stay

"Mooi, ou dorp, baie om te sien as jy jou huiswerk doen"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Diaz Views

"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"

St Francis, Eastern Cape

Milkwood Way

"Pragtige plekkie met heerlike swemplek en veilige mond-area vir kleinerige kinders. Dis 'n baie oulike dorpie, en ook die koffiewinkel, Rustic Rose, is baie oulik ingerig vir kindertjies om veilig te speel terwyl ouers rustig kuier. Baie oulike plekkie, ek dink net hy kan VOL raak oor seisoentyd."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Tiptol Couple's Retreat

"Vriendelike mense! Baie lekker gekuier. Heerlike roomys geëet by die roomysplekkie by die Skulpiemuseum."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

The Farmhouse B&B

"Mooi stad en langs die see. Amazing mooi."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Mika's Tree

"Gee Gqeberha (Port Elizabeth) 'n kans. Jy sal aangenaam verras wees."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Agave Self-catering

"Dis 'n baie mooi, historiese dorpie met baie om te sien, te beleef en om aan herinner te word. Vallei van Verlatenheid 'n moet-belewenis. Sal weer gaan."

Aberdeen, Eastern Cape

Die Dorpshuis

"Mooi ou geboue en die kerk is besonders."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Karoopark Guest House

"Baie lief vir hierdie gedeelte van ons land."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Lavender Garden Cottage and Lodge

"Was beindruk, PE is beslis my volgende keuse as verblyf."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Aquadel Accommodation

"Ons het oorweeg om na Gqeberha te verhuis, maar die watersituasie is sorgwekkend. Andersins, die mense is vriendelik."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Abaco

"Dis my gunsteling vakansie-bestemming, propvol klein snuffelwinkels en puik eetplekke. Die natuurskoon is pragtig."

Port Alfred, Eastern Cape

Dollery House

"Beautiful place for travellers."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kambro Cottage

"Baie interessante dorpie, skoon en netjies met oudtydse woonhuise en besighede."

Middelburg, Eastern Cape

Halfway Rest

"Netjiese skoon dorpie!"

Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape

Lagoon View

"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

10 on Aquavista

"Port Elizabeth is a beautiful place, people need to explore it more, such a lot to see and experience in this friendly city with its friendly people, just awesome."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

The Sparrow's Nest

"Fantastic place. Lots to do! Friendly people."

Page
Page 95 - Showing 2821 to 2850
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers