Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3488 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Baie interessante dorp. Ons sou graag meer wou sien, maar omdat ons laat die middag op Clarens aangekom het was baie van die winkeltjies en retaurante reeds toe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Wonderlike natuur en 'n rustige vriendelike omgewing. Sal definitief aanbeveel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Dis die moeite werd om 'n besoek aan Clarens te kombineer met 'n besoek aan Golden Gate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Dis altyd lekker, vriendelik in Clarens. Party verblyf is duur, Die Kruik uitstekende waarde vir geld."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"Baie mooi ou dorp met baie oulike winkeltjies, bietjie duur, die uitsig oor die berge is baie mooi. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Beautiful scenery and lots to do and see - will highly recommend a visit to this little town!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Baie aangename dorpie om te besoek, maar die oorvloed mense was bietjie erg. Kon glad nie plek kry in enige van die beter restaurante in die dorp nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Vista 70 Clarens"Clarens was nog altyd 'n topklas-destinasie. Solank as wat dit nie verder uitbrei nie, maar net so bly, behoort dit altyd n lekke plek te wees om heen te gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Vriendelike mense, oulike restaurante, pragtige kuns! Gunsteling naweek-bestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Clarens is 'n pragtige dorpie. Skoon en mooi en pragtig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola Terraces"Klein plekkie met groot skop. Oor 'n naweek is dit 'n besige plek met baie dinge om te sien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
278 on Main"Asemrowende plekkie! Dit voel soos 'n ander wêreld as mens daar is. So asof mens nie eers meer in Suid-Afrika is nie. Amazing!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Accommodation @ The Spa"Absolulety fabulous. Going again end July."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sandstone Chameleon Guest House"I think Fouriesburg is a great launching pad for Lesotho and Clarens. I would recommend Fouriesburg to anyone looking to stay in that part of the country. It is very quiet and rural, with no hustle and bustle, which would suit travelers who don't want the busy environment of Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is enig in sy soort, in die mooiste omgewing en altyd baie lekker om 'n blaaskans daar te geniet. Die winkels van Clarens is baie interessant, maar bietjie duur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Die pragtige area waarin Clarens gelee is maak dit 'n "moet-besoek-bestemming"! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Nie so sprokiesagtig sonder sneeu nie: droog en stil in Junie, maar 0 grade C in oggende!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Clarens is wonderlik en daar is veskeidenheid dinge om te sien en doen sowel as heerlike eetplekke. Dit is 'n pragtige wêreld en moet besoek word. Daar is ook baie oulike koffieplekke in die hele omgewing. Probeer gerus Die Bus Stop net buite Clarens op pad na die Golden Gate Natuurreservaat."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is 'n besonder mooi dorpie, ligging en fasiliteite baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Baie ou en stylvolle dorpie wat dit 'n baie lekker kuierplekkie maak."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Rustige omgewing weg van die stad se gewoel met al die kunsstalletjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Ons het die dorpie regtig ten volle geniet. Het net nie 'n inligtingskantoor opgemerk nie. Sou dit waardeer het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Toeristedorp by uitstek. Verbasend die Afrikaanse diens wat ons ontvang het. Pryse van restaurante in die kol."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"A great weekend get-away destination within 3.5 hours of Joburg, stunning scenery and lots of lovely shops and art galleries to explore."