Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Pikant"Yzerfontein is 'n besonderse plek. Ons het 'n fantastiese dag gehad en die verblyf was fantasties. Sal beslis weer in Yzerfontein bly. "
Hermanus, Escape From Cape Town
A Farmhouse"Gerieflike wandelpaadjies langs die see wat deur veiligheidswagte gepatrolleer word. Ons was baie gelukkig om heelwat walvisse met kleintjies sommer naby aan die kant - van die rotse af - te kon sien. Het die omgewing en aktiwiteite daar baie geniet."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"The town has several big supermarkets and restaurant chains. Everything we needed."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Veiligheid is altyd 'n bekommernis, maar hier het ons opgelet hoe aktief die plaaslike wetstoepassing is - daar word aanhoudend patrollies gedoen en hul handhaaf heeltyd sigbare teenwoordigheid. Dis uiters gerusstellend en 'n mens kan vrylik rondstap, selfs in die aand op die strand. Die dorpie is klein en rustig, en die eetplekke se kos bobaas. Die omgewing het verbasend baie doen- en siendinge. Gesels maar net met die locals, en jy sal hulle ontdek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"The municipal water is brown in colour. Accommodation has filters for drinking water."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Weskus-Beskus Beach House"Blomme in omgewing en langs die pad is pragtig in Augustus en September. Uitgestrekte strand vir sit, kyk en stap."
Witsand, Escape From Cape Town
L-Breede River View Unit 300B"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."
Darling, Escape From Cape Town
Aloe Cottage"Die eens mooi en besige dorpie voel effe verwaarloos en verlate."
Piketberg, Escape From Cape Town
Home with a View"Vriendelike, gasvrye mense. Goed versorgde dorp. Ons is nie so oorval deur bedelaars soos in sommige klein dorpies nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense en nogal baie om te sien in so 'n klein dorpie."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self-catering 2"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
Piketberg, Escape From Cape Town
@ 1926"Daar is min doen-dinge, maar vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe is dit ideaal. Piketberg is omring met die mooiste natuurskoon - en hierdie tyd van die jaar is dit besonders! (Einde Augustus en die lente wil-wil begin). Ek is wel aangenaam verras met my aankoms om te hoor dat Piketberg 'n "last Fridays" het op die laaste Vrydag van die maand wanneer van die winkels en eetplekke later oop bly en jy die dorpie sommer te voet kan verken en lekker kuier."
Barrydale, Escape From Cape Town
Over Karoo Inn"Dit blyk dat die ekonomie ook sy tol hier ge-eis het. Tog het ons 'n baie aangename ervaring gehad."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Wilde Gans"Mooi. Min winkels. Vriendelike mense. Vriendskaps tuin was vol pragtige blomme in seisoen."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Gaan doen die wynproe, besoek plase. Gaan Drostdy toe. Ry Gouda toe. Besoek Twee Jonge Gezellen, Wavern, die winterhoek berge. Stap Kerkstraat af. Moenie Tulbagh mis op jul roetes nie!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Shabby Chic Beach House"Dit is nie almal se "cup of tea" nie, maar vir my wat as kind daar vakansie gehou het, verstaan en die omstandighede en weer asook die oop strand."
Wellington, Escape From Cape Town
Hexberg Cottage"Wellington is a small town, but is very beautiful."
Barrydale, Escape From Cape Town
Wildflower Cottage"Interesting, small town with friendly people, especially at the Dung Beetle Pub."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Ronda-View"I have been to Montagu many times and always enjoy coming back."