Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Kwetu Guest Farm"Pragtige dorp met lekker restaurante. Die ou wit kerk is baie interessant om te besoek. Daar is ook die Bontebok Nasionale Park, asook staproetes en vrugte wat Swellendam uniek maak, al kon ons nie als besoek nie. Beslis 'n volgende keer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Paternoster is a good destination for relaxation."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dit is een van die mooiste dorpe in ons land."
Piketberg, Escape From Cape Town
The Views Guesthouse"Naby aan al die besige plekke maar ver genoeg om rustig te wees."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"Die dorpie het 'n hele klompie slaggate in die hoofstraat."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Penguin Walk"Die dorp is geleë in 'n natuurreservaat geen straatligte. Pikkewyne by die dosyne, dassies en bokkies het ons kom groet. Ongerepte natuurskoon."
"Paarl is 'n pragtige plekkie. Koud in die winter maar Gautengers moet warm klere bring."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Aangesien dit een van die oudste dorpe in SA is, is die boustyle pragtig. Baie mooi boomryk."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Ons kuier altyd in Wellington. Baie plekke om te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Na Genoeg"Ons kuier altyd heerlik in Paternoster. Voedsel vir die siel."
Robertson, Escape From Cape Town
GuBas de Hoek meet eat sleep"Pragtig omring deur berge, 'n skoon en groterige klein dorp. Baie kelders in omgewing so volop geleentheid om wyn te koop en proe."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Villa Le Roc"Jammer ons besoek was kortstondig. Sal graag weer wil terugkom."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Panorama Holidays"Baie oulike dorp en winkels, onder andere die gewilde "Blou Bakkie". Hou van hulle gepaste leuse: Ons (die boergemeenskap) bring die plaas na die see."
Hopefield, Escape From Cape Town
Commercial Hotel"Hopefield Fynbosskou is defnitief 'n moet vir 'n jaarlikse besoek gedurende die fees. Goed georganiseerd en top-klas uitstalling van Fynbos."