Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"So mooi en lekker stil, jammer ons het nie deur die dag meer tyd gehad om rond te loop nie. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Paternoster is the place to book your holiday or just a overnight say. Will go back for a holiday - soon."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Paternoster is a must on your visit list. Will definitely go back again."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tides"Yzerfontein is a popular place for a holiday or an overnight. Safe and clean."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus"Yzerfontein is the place to be. Beautiful, clean and safe. Will definitely take my family there again."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Paternoster is die plek om te bly. Ligging is baie goed en baie veilig. Motors word in straat geparkeer en daar is geen bekommernis nie. Sal weer besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Pikant"Yzerfontein is 'n besonderse plek. Ons het 'n fantastiese dag gehad en die verblyf was fantasties. Sal beslis weer in Yzerfontein bly. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
A Farmhouse"Gerieflike wandelpaadjies langs die see wat deur veiligheidswagte gepatrolleer word. Ons was baie gelukkig om heelwat walvisse met kleintjies sommer naby aan die kant - van die rotse af - te kon sien. Het die omgewing en aktiwiteite daar baie geniet."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"The town has several big supermarkets and restaurant chains. Everything we needed."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Veiligheid is altyd 'n bekommernis, maar hier het ons opgelet hoe aktief die plaaslike wetstoepassing is - daar word aanhoudend patrollies gedoen en hul handhaaf heeltyd sigbare teenwoordigheid. Dis uiters gerusstellend en 'n mens kan vrylik rondstap, selfs in die aand op die strand. Die dorpie is klein en rustig, en die eetplekke se kos bobaas. Die omgewing het verbasend baie doen- en siendinge. Gesels maar net met die locals, en jy sal hulle ontdek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"The municipal water is brown in colour. Accommodation has filters for drinking water."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Weskus-Beskus Beach House"Blomme in omgewing en langs die pad is pragtig in Augustus en September. Uitgestrekte strand vir sit, kyk en stap."
"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Home with a View"Vriendelike, gasvrye mense. Goed versorgde dorp. Ons is nie so oorval deur bedelaars soos in sommige klein dorpies nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense en nogal baie om te sien in so 'n klein dorpie."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self-catering 2"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
@ 1926"Daar is min doen-dinge, maar vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe is dit ideaal. Piketberg is omring met die mooiste natuurskoon - en hierdie tyd van die jaar is dit besonders! (Einde Augustus en die lente wil-wil begin). Ek is wel aangenaam verras met my aankoms om te hoor dat Piketberg 'n "last Fridays" het op die laaste Vrydag van die maand wanneer van die winkels en eetplekke later oop bly en jy die dorpie sommer te voet kan verken en lekker kuier."