Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Mythos"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike mense. Die dorpie word mooi in stand gehou. Mens kan sê dit is Suid Afrika se eie Mykonos. Ons het veral geniet om by Gaatjie te eet."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Ek is versot op Gansbaai! Daar kort net regtig 'n goeie, knus restaurant wat uitkyk op die see met 'n lekker atmosfeer. Iets wat modern en nie te duur is nie. Daar is restaurante - die 1 is altyd toe na ure, die ander 2 is op die hawe maar oud en weggesteek. Die 1 is meer n kroeg. Daar is 'n Wimpy en 2 bistro's maar hul moet jy bespreek en is weggesteek in die hoofstraat, ver van 'n mooi uitsig."
Robertson, Escape From Cape Town
Klaasvoogds Cottage"Die dorp self is heel gemiddeld, maar die wynplase van die beste!"
Hermanus, Escape From Cape Town
A Farmhouse"Dis ons 'go-to' plekkie as ons vinnig besluit op 'n bietjie asem gaan skep - daar is altyd iets om te doen, jy is naby alles en dis 'n lieflike atmosfeer!"
Witsand, Escape From Cape Town
8 On Main"Witsand is 'n klein dorpie, met 'n pragtige strand. Die mense is vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Dit is 'n plek waar jy van die gejaagde stadslewe kan ontkom, en net weer heel word."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Two Oceans"Rustige dorp met lang strand en hawe vir die hengelaars."
Caledon, Escape From Cape Town
Tehillah Guest House"It is a quaint, small town, surrounded by agriculture. Shaws Pass is spectacular."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Dis 'n lekker toeristeplekkie. Rustige atmosfeer."
Struisbaai, Escape From Cape Town
See-Volstruis"Ek kan nie genoeg uitgepraat raak oor ons naweek nie. Die huis is regtig 'n gem!"
Velddrif, Escape From Cape Town
Nuakh Accommodation"Ons as familie het 'n spesiale plekkie in ons hart vir Velddrif. As vakansie of naweekwegbreek-mense kan ons niks verkeerd uiter oor die pragtige Weskus dorpie nie. Die mense is ongelooflik vriendelik en genuine."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Shoreline Cottage"We fell in love with Struisbaai, and will most certainly go back."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Wat 'n plek! Sal weer en weer gaan! "
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Verbasend lekker uit geëet binne en buite die dorpie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Gansbaai was 'n heerlike bestemming om deur te toer en daardie deel ook waar te neem. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"A great tourist destination with plenty of places to visit in the area."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gelukkie"Food at Gaaitjie is excellent. Food at Paternoster Lodge shocking."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The West Wing"We absolutely loved Pringle Bay and all it has to offer."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Captain's Cabin"Pringlebaai het baie mooi weer met min wind gehad toe ons besoek het. Ons was ook gelukkig om walvisse te sien. Die wind kan erg waai in die somermaande. Daar is mooi staproetes teen die berg as jy nie strand toe wil gaan nie. Die bobbejane kan mens laat skrik, maar hulle wil net jou kos steel. Die plaaslike winkeltjies se pryse is hoog, vat liewers eie ekstra melk of hout saam, en gaan loer net daar in vir 'n koerant."
Worcester, Escape From Cape Town
Palm la Vie"Worcester is 'n mooi dorp, geleë in die Breedevallei, goeie inkopiesentrums en met die Mountain Mill Mall alles in bereik."