Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1"Paternoster oortref die 5ster. Dit is soveel meer. Ons het dit vreeslik baie geniet. Enige mens se droomplekkie by die see. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Perazim"Dit wil voorkom dat selfoonopvangs swak is in die Worcester-area, wees bedag daarop."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pleasant town with good facilities like supermarket and padstall. The municipal information services are pretty useless. We inquired about hiking trails in the neighbourhood. They suggested we go to the coast instead of mentioning interesting places in or close to Clanwilliam."
"We were only in Ceres for a few days and can definitely recommend ziplining and hiking to the dam. Also recommended are Tilla's Bagel Bistro and Homegrown Bakery Cafe. We were only disappointed by the range of restaurants - apart from Spur; Wimpy etc. is there only one kind of restaurant, but that didn't appeal to us. All in all, is Ceres a lovely town where you can have a good time."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmok"Buite seisoen is dit baie stil en min eet plekke was oop, Gelukkig is Vredenburg nie te ver nie."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Bon Forelle Selfsorg"Prince Alfrede Hamlet is 'n skoon dorpie, met alles wat nodig is in die nabye omgewing. Aangenaam verras gewees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Lieflike, stil kusdorpie met die mooiste lang strande. Daar is eetplekke te kies en keur. Ook is Vredenburg net 15 km weg vir enige dringende aankope of noodgeval."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Laurel Cottage Self-catering Suites"Irritating that prices are escalated for the weekend of the Literary Festival."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Ons is mal oor die P&B Oval Track. Dis so 'n heerlike gees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonkwassie"Dis 'n baie lekker plek. Ons het by Benguaela Blue middagete geniet en die kos was heerlik. Diens vriendelik en die pryse redelik. Selfs as Suid Afrikaners wat altyd bedag is op misdaad, voel mens ongelukkig ietwat onveilig. Ons is selfs op die strand deur 'n kreefsmous gekonfronteer. Ons het nie die helfte van die goed gedoen wat ons wou nie en sal beslis weer gaan! "
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Nieuwedrift Accommodation"'n Heerlike omgewing met baie doendinge."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dis Beau-tie-ful"Die dorp is vuil en vol papiere en die hulle kan dit gerus weer skoon en mooi maak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Beatiful, fresh, private, safe place."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Selah House"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."